Weeklikse Boodskap | 10 Mei 2020 | Dr. Isak Burger

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Dit is Moedersdag! Dr. Isak Burger bedien vanoggend aan ons die Woord. Kom en luister na die Woord van die Here.
    ----------
    Simfonie AGS Witpoortjie is 'n gemeente in die Wesrand van Johannesburg met die visie dat ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld daarbuite word.
    Indien jy gebed of berading benodig, kan jy ons skakel by 087 654 2660.
    Vir meer inligting, sien asseblief:
    Webwerf - www.simfonie.c...
    Facebook - / simfoniewitpoortjie
    Instagram - / simfoniegemeente

ความคิดเห็น • 5

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Dr Isak ..dis so wonderlik om te weet dat JESUS daar vir ons is ... baie GESEENDE boodskap

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 4 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏 and Thank You Jesus for the opened window to the Father.
    Waar daar Baie Woonplekke voorberei is vir ons wat U volg.
    Dankie Dr Izak.

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 ปีที่แล้ว

    GOEIE MÔRE DANKIE VIR DIE BOODSKAP.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @neleenodendaal5908
    @neleenodendaal5908 4 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die wonderlike dienste
    St rn neleen tzaneen