Weeklikse boodskap | 17 Mei 2020 | Pastoor George en Alta van Schalkwyk

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Wat weet jy oor die Ja en die Nee van God? Kom hou saam met ons kerk vanoggend, en leer meer oor hierdie belangrike onderwerp!
    ----------
    Simfonie AGS Witpoortjie is 'n gemeente in die Wesrand van Johannesburg met die visie dat ons elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar en liewer vir die wêreld daarbuite word.
    Indien jy gebed of berading benodig, kan jy ons skakel by 087 654 2660.
    Vir meer inligting, sien asseblief:
    Webwerf - www.simfonie.c...
    Facebook - / simfoniewitpoortjie
    Instagram - / simfoniegemeente

ความคิดเห็น • 1