Pragtige Kenhardt

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ค. 2023
  • Welkom in die pragtige dorpie Kenhardt. Dis hier in die platteland met sy gasvrye mense en mooi natuurskoon waar jy jou hart verloor en die lewe op 'n rustige pas geniet.
    As jy opsoek is na 'n rustige aftrede of 'n plekkie waar jy kan ontsnap van die gewoel van die stad is Kenhardt die perfekte adres vir jou.
    Kontak my vandag nog as jy meer wil weet van Kenhardt se eiendomsmark.
    Willemien LeRoux Langner
    📲 073 820 9641
    #pragtigenoordkaap #matzikamaproperties #matzikamapropertiesnoordkaap #Kenhardt #komblyopdieplatteland

ความคิดเห็น •