LOT 2 HVD 21 049

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2025
  • n Goeie bul om te gebruik op groot koeie. Hy self is vroeg ontwikkelend.
    Gebruik op grootraam koeie met baie goeie, noodsaaklike karkas eienskappe vir vrugbare nageslag.
    Die bul dra baie vleis en sal beslis bouvorm in kruisras kuddes met breedte en diepte verbeter.
    Kleiner raam Tipe 2.5
    Boshoff Bonsmara Veiling
    📆 Woensdag 26 Junie 2024
    📍 Plaas Brakfontein
    🕚 11:00
    🚙 Op die R50 tussen Delmas en Leandra.
    📞 Barry 0823205952
    📞 Chris 0823880914
    🔨Afslaers : BKB Noord Spesiale en Stoetvee Veilings
    💻 Aanlyn: SwiftVee

ความคิดเห็น •