Casper De Vries Goor Blad

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2018

ความคิดเห็น • 7

  • @daleenreyneke-ls9gg
    @daleenreyneke-ls9gg ปีที่แล้ว +2

    Snaakse ding wat ek ooit in my lewe gesien het!!!!!!!!
    Liewe genade ek rol nog op die vloer rond en lag al 4 dae lank.
    Jyt epic komedie geskep Casper, flippen histeriese stuff!!! 💥💯🔥💯💯💥🤘🏻🤣🤣🤣🤣💯

  • @dennisbartholmey4938
    @dennisbartholmey4938 5 ปีที่แล้ว +3

    ooor - dit was lekker! Casper gaan verder!

  • @00Alexis11
    @00Alexis11 6 ปีที่แล้ว +11

    Ek mis vir Casper en sy shows. Niemand kan kers vashou by hierdie ou nie.

  • @antonvisagie5633
    @antonvisagie5633 หลายเดือนก่อน

    Amper neesie virby🤣

  • @annawitter5161
    @annawitter5161 ปีที่แล้ว

    Bwaahaahaaaahh! Gender confusion se Moses!

  • @cg6176
    @cg6176 3 ปีที่แล้ว +1

    Die blomme 😂🤣 ek kannie