Kurt Darren - 'n Dubbel vir die DJ (Official Audio) ft. Snotkop

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 เม.ย. 2021
  • Music video by Kurt Darren performing n Dubbel vir die DJ (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/eP7STY
  • เพลง

ความคิดเห็น • 38

  • @ynwdrasties3967
    @ynwdrasties3967 ปีที่แล้ว +1

    Om so elke song by mekaar te sit my maat is goed..lyk my jys nog nie oud ni..lyf teen lyf ek wil dorp toe gaan

  • @biankaswanepoel7833
    @biankaswanepoel7833 3 ปีที่แล้ว +3

    Een van sy beste songs

  • @hermansteyn3739
    @hermansteyn3739 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek wens ek was die DJ

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert30 3 ปีที่แล้ว +4

    Glad Kurt is back with some bangers one of The GOATS now Nicolas Louw should comeback

  • @natashasmusic4210
    @natashasmusic4210 3 ปีที่แล้ว +1

    Love die song,🤩👌 ons sing verseker saam....🎶 Whoop! Whoop!🎶
    #dubbelvirdiedj
    #kurtdarren #kaptein
    #snotkop

  • @williedejager7787
    @williedejager7787 3 ปีที่แล้ว +5

    Awesome Kurt! Hou so aan ons like dit kwaai!

  • @musiek_dude1364
    @musiek_dude1364 3 ปีที่แล้ว +2

    Awe Kurt jys awesome in jou musiek. Ek like dit baiee. Love die liedjie. Se vir Snotkop hy het ok goed gedoen

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 10 หลายเดือนก่อน

    Awesome liedtjie

  • @note9plus739
    @note9plus739 3 ปีที่แล้ว

    When there was drought, a few got together in stadiums and plains to repent and pray for rain, and God forgave and filled the Dams , now all around men and women , young and old are dying of the pestilence, but we shut the doors of churches and refuse to humble ourselves before the One who can heal, how far must we suffer before we repent in Holy Awe before Jehova Raphah the God who heals, and get together in every stadium in this beautiful country and repent from all the wrongs, from the highest to the lowest, and ask for healing and banish the unfair laws from the law books, and write a new God given vision for South Africa 🇿🇦
    God's beloved

  • @bobbieopperman8936
    @bobbieopperman8936 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis n AWÊ song. Jy kanni lekker genoeg meet nie 🤪

  • @Morraslegend
    @Morraslegend 3 ปีที่แล้ว +5

    Dit is fantasties Kurt. Hou aan met jou musiek.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +5

    Hoe cool is die song nie..😱👌SO GOED geskryf✍️😎🤯Kurt Darren noem al die treffers op... En die liedjie wat hy sing gaan ook nou weereens 'n TREFFER vir hom wees!🕺
    #DIEeenWatHySing
    #DUBBELVIRDIEDJ
    #NiceONE🥳😜

  • @allyshawhite1386
    @allyshawhite1386 3 ปีที่แล้ว +2

    Amazing. Well done.!!

  • @ninavanderwalt1437
    @ninavanderwalt1437 2 ปีที่แล้ว

    die song is amazing almal anders se liedjies in een dit is awesome

  • @nickyfoxnel
    @nickyfoxnel 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome... nuwe party tune vir Winter 🥳 🍻

  • @wernerbezuidenhoudt453
    @wernerbezuidenhoudt453 3 ปีที่แล้ว +2

    Nou wil ek net loop 2step, Laat die voete lekker jeuk!!

  • @jacquesjansevanrensburg6050
    @jacquesjansevanrensburg6050 2 ปีที่แล้ว

    Go DJ GO

  • @Kylie_cactus
    @Kylie_cactus 3 ปีที่แล้ว

    Mooi Kurt Darren my dogter volg you

  • @frankfurtadoproduction-van4126
    @frankfurtadoproduction-van4126 3 ปีที่แล้ว +1

    Hello Kurt this is Francis remember me msc melody. Hru? Nice to see you with beautiful songs excellent 👍

  • @yvonnesmith6257
    @yvonnesmith6257 3 ปีที่แล้ว +1

    love sy songs hou so aan

  • @santjieolivier219
    @santjieolivier219 3 ปีที่แล้ว

    aai lak dis

  • @ScorpioVenom69
    @ScorpioVenom69 3 ปีที่แล้ว +4

    Bevokte song love it...al wat ek net wil weet hkm rap snotkop dan net 7 versies dan is dt verby?

  • @adoringfan6745
    @adoringfan6745 3 ปีที่แล้ว +3

    🇳🇴❤️🇿🇦

  • @bardofox2251
    @bardofox2251 3 ปีที่แล้ว +1

    Moes dit gan vind na die oproep oppi radio saterdag xD

  • @warrenpaxton704
    @warrenpaxton704 3 ปีที่แล้ว +1

    Lekker nommerjie uit die boeke uit

  • @jjbotha8218
    @jjbotha8218 3 ปีที่แล้ว +1

    Hierdie een gaan definitief op my speellys vir die volgende party! Uitstekende song Kurt! Hier kom die volgende legendariese tune!

  • @Kylie_cactus
    @Kylie_cactus 3 ปีที่แล้ว

    Mooi

  • @lazyscorsese6653
    @lazyscorsese6653 3 ปีที่แล้ว +1

    Jissus, how do you ous listen to this kak?

  • @TikToking777
    @TikToking777 3 ปีที่แล้ว +1

    my pa se naam is Stefan smith

  • @charlesfowlds8611
    @charlesfowlds8611 3 ปีที่แล้ว +1

    Klink vir my na 'n suip sessie? Lockdown was te lank.

  • @jacooberholzer2940
    @jacooberholzer2940 3 ปีที่แล้ว

    Dom

  • @TikToking777
    @TikToking777 3 ปีที่แล้ว +2

    Hi kurt darren ek weet nie of jy my ken nie maar ek ken jou al van klein af my naam is Arno.H.Smith ek het n foto met jou gevat in n baar toe ek klein was antwoord die message as jy my onthou

  • @louisswanepoel2975
    @louisswanepoel2975 3 ปีที่แล้ว

    Lol

  • @petrostrydm88
    @petrostrydm88 3 ปีที่แล้ว

    😧😧😧😧😧😧😧

  • @TikToking777
    @TikToking777 3 ปีที่แล้ว +2

    Hi kurt darren ek weet nie of jy my ken nie maar ek ken jou al van klein
    af my naam is Arno.H.Smith ek het n foto met jou gevat in n baar toe ek
    klein was antwoord die message as jy my onthou