Die Vaaldam Oewer uiteensetting

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 พ.ย. 2018
  • Ter voorberieding van die 2018 Vaaldam Bonanza het ons saam met Fish gaan uitvind wat die uitdagings sal wees om die teikenspesies, naamlik Moddervis, Karp en Baber aan te keer.
    / foranglers
    Check out our online platform at foranglers.co.za
    Get your shirts here: foranglers.co.za/apparel/
    And find us on Facebook.
    Die Oewerhengelaar: / thebankangler.dieoewer...
    Carp Angler: / thecarpangler
    Stywe Lyne: / stywelyne
    Bass Angler: / thebassanglermagazine

ความคิดเห็น • 7

  • @darrenvanrooyen4115
    @darrenvanrooyen4115 3 ปีที่แล้ว +1

    Kwaai vangste kêrels lekker by vaaldam sal eendag graag self gaan besoek voorspoed

  • @timeeksingh370
    @timeeksingh370 3 ปีที่แล้ว +1

    English videos please

  • @CastFromTheHip
    @CastFromTheHip 5 ปีที่แล้ว

    Nice fish! Liked and sub’d!

  • @philipeloff2929
    @philipeloff2929 5 ปีที่แล้ว

    Baie nice oukies geniet julle videos en die nuwe youtube kanaal. Asseblief sien die as opbouend want dit is rerig soos ek dit bedoel. Daai gese enige sport het reels of dit nou gholf of rugby of hengel is. Dink julle nie as ons die sport wil promote moet ons die nuwe manne van die begin af reg leer nie. SAVOF reels bepaal tog dat jy moet skoene dra en nie dieper inloop as skouer diepte vir senior mans nie. Bou op die nice videos en leer proses wat julle vir veral nuwe oukies wys maar manne kom ons doen die regte ding reg. Dis ma my 2sent. Geniet die kanaal en support 100%.