Ek is nie 'n LL ondersteuner nie inteendeel ek lag ook self na wat hy in die hof aangevang het maar' ek moet byse ek lag net so hard vir ons regstelsel, buiten dat die stelsel net so onbeholpe en korrup geraak het soos al die ander staats departemente het dit ook in 'n absolute besigheid net vir rykes en politici ontaard.
Haai Izak. Luister hier! Kry vir jou Colloidal Silver vloeistof. Sommer twee bottels en drink dit elke dag sommer so drie keer per dag. Jy sal vergeet van gordelroos.😊
Ek is nie 'n LL ondersteuner nie inteendeel ek lag ook self na wat hy in die hof aangevang het maar' ek moet byse ek lag net so hard vir ons regstelsel, buiten dat die stelsel net so onbeholpe en korrup geraak het soos al die ander staats departemente het dit ook in 'n absolute besigheid net vir rykes en politici ontaard.
Van hom moet ñ voorbeeld gemaak word.........Zuma en sy party en trawante gaan niks help nie
Dankie izak het jou vroeer gevolg jy is briljant met jou opsomming.
Liebenberg het nie al sy varkies op hok nie 😮
Dankie vir update! Geniet die sirkus 😂
Of dit nou ordentlik is of nie, die Liebenberg saga is vermaaklik. 😂
Nou waar is die klag van minagting van die hof dan, hy gedra hom soos n sirkus Nar
Nooit...die man Liebenberg.is besete.
Kry vir jou Louis......Jou tuinslang.....Lang slap gat. Ek wag vir jou...ons gaan lekker braai
😂😂😂 nog n sponsor van Louis. Hoeveel geld het jy hom geborg? 😂😂😂
Hy gaan seriously gespyker word in die tronk, dan gaan hy maak soos Herman Pretorius, Jooste en al die res van die skelems😂😂Merk my woorde
Shame! Wat van almal wat hulle besteel het?
Sy optrede is veregaande Geen normale persoon sal optree op so n wyse nie... daar is groot fout met Liebenberg
Dankie vir die videos Izak. Ek hoop nie jy gaan stop met wat jy doen nie nadat hierdie saak verby is nie.
Aag nee man bring hom terug hof toe ons kan doen met bietjie comedy
They must have cash stashed somewhere
Makmoegoe
Haai Izak. Luister hier! Kry vir jou Colloidal Silver vloeistof. Sommer twee bottels en drink dit elke dag sommer so drie keer per dag. Jy sal vergeet van gordelroos.😊
Die ou is wragtig sertifiseer baar.
😂😂😂🎉🎉
Lol Louis se mk maniere kom nou na vore.
Nooi my asb uit na die braai, sal dit geniet
😅😅
Izak .. het Louis weer vir jou gewaai? Hahahaha
Dankie Izak🙏
Hi Liz sien jy volg ook nuuspod, veilig wees daar oorkant die waters❤
Dankie Izak....ons luister graag😮😮😮😅
Het die Waarheid radio nie aan LL behoort nie?
Help asseblief.. ek het nie Facebook nie... vreeslik nuuskierig😂 Dankie baie
Eerste keer dat ek hoor van n hofsaak wat opwindend raak. Wys jou net met Louis is enige iets moontlik.
IZAK hoe gaan dit met jou pyn???
🆒😎👍🏻
Kan ons nuwe nuus kry die nuus is holrug gery
Daar is niks op fb van Sy uitbarsting nie!!
Ek dink Willem Petzer het video geplaas
Hy moet lewenslank kry vir sy dade
Kry ietsie om te drink ook, mond maar droog😂(water)
Dis so lagwekkend!
Get a battery pack!😂
Ooo hy is a clown 🤡
What a disgrace absolutely disgusting 🫣🫣
Is Zuma nie sy pel nie? Waar is hy vir morele ondersteuning?
Ongelukkig nie op fb🤦♀️
Hulle gaan hom vanaand arneston of holland toe.vat
Kaskenades
No difference between him and Mboro, same 😮
Ek is nie n regter of nar dankie
Nou is julle kwaad sorry ne
die land se als is ñ sirkus.
sakkie alles reg wat jy doen moet net nie God lasterlik wees nie,thanx
Waar was hy Godslasterlik? Hy sê bloot wat Louis gesê het.
Jirre party mense is dom
What a tjop... with a capital C
Het sy bail gekry of nie 😮gee die nuus deur of mors ons , ons tyd sakkie sak
Ek Sien niemand hou van. Louis. Nie.
Een groot sirkus.
Het jy niks beter om oot te praat nie , ag nee man !
Bly stil dom push
Jy mis die punt seun.
Weet jy ooit waaroor dit gaan ? My raad aan jou ...🤫 shhhhhhhh !
Ih ih ih ih ih ih ih ih ih ih🤐