Namakwa 4x4 Eco Trail - Part 3

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 พ.ย. 2023
  • En so kom ons Namakwa 4x4 eco trail toer tot 'n einde. Ons kamp by Ramansdrift en Kamgab.
    #overlanding #southafrica #offroading

ความคิดเห็น • 9

  • @Damnealas
    @Damnealas 3 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome video! Baie mooi natuur tonele!

  • @pietermaritz9127
    @pietermaritz9127 5 หลายเดือนก่อน +1

    Sopas die roete op my bucket list geplaas bja dki vir die inligting

    • @franclinadventures
      @franclinadventures  5 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie vir die kyk en die roete is beslis Bucket list…

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 6 หลายเดือนก่อน +1

    Wat n puik episode kom mense los julle comments

  • @noyota
    @noyota 6 หลายเดือนก่อน +1

    Die hoogste temperatuur wat ooit met 'n Stevenson apparaat in Suid Afrika gemeet is, was by Goodhouse. Die weerburo kom nie oral uit nie. Die ou Duitser wat die pont daar bedryf het, het sy eie Stevenson apparaat gehad, toe daar nog seekoeie in die rivier was. "Boomers know stuff." 😊

    • @franclinadventures
      @franclinadventures  6 หลายเดือนก่อน

      Oh wow baie dankie vir daai info dis baie cool om te weet!! hehe to The Boomers !! en dankie vir die kyk.

  • @tertiusgouws3777
    @tertiusgouws3777 6 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie dat julle die roete met ons gedeel het. Welgedaan!!! Hou asb aan om julle reise met ons te deel.
    Watter program het julle gebruik vir die roete aanwysings? Ons het die roete n maand na julle gedoen met T4A en vir ons is dit duidelik dat julle baie meer inligting as ons gehad het.

    • @franclinadventures
      @franclinadventures  6 หลายเดือนก่อน

      Hi, Baie dankie ons waardeer die kyk en belangstelling. Ons het self ook Tracks4Africa gebruik en nog inligting na die tyd ook op hulle webblad gekry en maar soos mense die kaart bly "update" kom daar nuwe goed op.
      En Peter saam wie ons getoer het ken die area so dit het ook baie gehelp en 'n regte "old school" map ook gehad.