Klipwerf Orkes - Midnight Special

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 51

  • @johndaniels2685
    @johndaniels2685 5 หลายเดือนก่อน +1

    My gunsteling lied van Klipwerf. MOOI SO. Klipwerf musiek my vir baie nagte deurgedra soos ek vir 30 jaar ons mooi land deurkruis het. Lief julle

  • @dannyparker3820
    @dannyparker3820 3 ปีที่แล้ว +2

    Skoffel hom Papa....Klipverf...ek is van SA ek bly nou in Kanada en die musik bly bo baas....

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 2 ปีที่แล้ว +2

    Ai man dis mos wat ons wil hoor. Mooi👍

  • @martinvanzyl4454
    @martinvanzyl4454 4 ปีที่แล้ว +2

    Klipwerf, jy is ongetwyfeld 'n baie spesiale Afrikaanseorkes. Die joluit is iets besonders en almal lyk baie vriendelik en opgeruimd. Daarbenewens is jul musiek uit die boonste rakke. Baie geluk en hou asb. so aan.

    • @martiebotha9107
      @martiebotha9107 2 ปีที่แล้ว

      Boere musiek bly balke toe Die ritme laat die voete beweeg

  • @marthinuscompion7698
    @marthinuscompion7698 ปีที่แล้ว +1

    Goeie Musiek wat die Namakwaland se mens mense maak.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 18 วันที่ผ่านมา

    Baie mooi.❤❤❤

  • @sueannferreira2689
    @sueannferreira2689 8 ปีที่แล้ว +6

    Beste musiek in die wereld..Ek het groot geword op julle musiek en luister dit steeds...well done

  • @nicolenepike7571
    @nicolenepike7571 2 ปีที่แล้ว

    What lovely music, balm to the soul !!

  • @DonMay-f4h
    @DonMay-f4h ปีที่แล้ว

    The best dance band

  • @NIKOLAOS882
    @NIKOLAOS882 7 ปีที่แล้ว +6

    Great music brings back lots of nostalgia!!

  • @briankretzmann5504
    @briankretzmann5504 4 ปีที่แล้ว +2

    Awesome music.......🤗

  • @jeanniescholtz1234
    @jeanniescholtz1234 7 ปีที่แล้ว +2

    Klipwerf orkes roer 'n mens se hart - bly 'n trotse Afrikaner Boer!!

  • @helenw.132
    @helenw.132 4 ปีที่แล้ว +1

    Enjoy!! Wonderful to hear this type of music!!

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 9 หลายเดือนก่อน +3

    Lekker ja lekker

  • @emmabolle2606
    @emmabolle2606 2 ปีที่แล้ว

    you are a great special

  • @davidrees7299
    @davidrees7299 7 ปีที่แล้ว +2

    My friend from SA sent me this link. This is the first time I have heard this kind of music, Pretty neat.

  • @HendrikMyburgh-zq4em
    @HendrikMyburgh-zq4em ปีที่แล้ว +2

    Baiee mooi trots op julle muaiek

  • @Anneke-t1l
    @Anneke-t1l ปีที่แล้ว

    Awesome❤

  • @albertgreen6861
    @albertgreen6861 3 ปีที่แล้ว

    This is so awesome

  • @frikkiejacobs1162
    @frikkiejacobs1162 7 ปีที่แล้ว +2

    klipwerf rok deur drik dag toe!!!!!!

  • @Isabel-fu3qr
    @Isabel-fu3qr 2 ปีที่แล้ว

    Love it 👍🏻

  • @thecaesar1448
    @thecaesar1448 4 ปีที่แล้ว +1

    90's gatskop🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @dawiepretorius8761
    @dawiepretorius8761 7 ปีที่แล้ว +1

    Die heel beste.!

  • @hiltonainslie1293
    @hiltonainslie1293 6 ปีที่แล้ว

    Lekker ruk en pluk musiek Wat is fout dat meer as die helfte van die mense by tafels sit en nie dans nie. Ek sou bekommerd gewees het as ek op die verhoog was. Danie

  • @hannetjiecoertze1818
    @hannetjiecoertze1818 7 ปีที่แล้ว +1

    Die bloed bruis deur my are. My liefde vir boeremusiek van my voorgeslagte ge erf,. My groot grootjie was konsertina koning van die kontrei.

  • @christineoooo
    @christineoooo 4 ปีที่แล้ว +2

    Bliksem dit is good

  • @MagdaMuller-ck1de
    @MagdaMuller-ck1de 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker 😊😊😊😊😊

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 8 หลายเดือนก่อน

    Sooooo pragtig❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @charlzeelie604
    @charlzeelie604 5 ปีที่แล้ว

    Pragtig..Afrikaners ken van

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 9 หลายเดือนก่อน

    Mooi

  • @pauldekoker4654
    @pauldekoker4654 8 ปีที่แล้ว +1

    die ply maar die beste musiek

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 7 ปีที่แล้ว +2

    Ons tyd is amper weer daar vir lekka musiej en die res sal ons self uitsorteer manne

  • @annetjiegomes7171
    @annetjiegomes7171 4 ปีที่แล้ว

    Did you mos musiek!!!!👌

  • @jake2172-p2v
    @jake2172-p2v 2 ปีที่แล้ว

    Kwaai!!

  • @christianschlechter8843
    @christianschlechter8843 8 ปีที่แล้ว +1

    Balke toe!!! Dit bly maar die beste musiek!!!

  • @christineoooo
    @christineoooo 4 ปีที่แล้ว

    Niks so good in UK

  • @danielharmse8862
    @danielharmse8862 7 ปีที่แล้ว +1

    lekker lekker

  • @mrtruter3734
    @mrtruter3734 8 ปีที่แล้ว +1

    fantasties

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 10 หลายเดือนก่อน

    Laat dit so wees.

  • @genevanniekerk6702
    @genevanniekerk6702 5 ปีที่แล้ว

    Lekkkkkker!!!

  • @HendrikMyburgh-zq4em
    @HendrikMyburgh-zq4em ปีที่แล้ว

    🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @deonvanheerden3414
    @deonvanheerden3414 ปีที่แล้ว

    Why is she playing the keyboard with one hand and the other in the air with a pointed finger?

    • @pieterse4075
      @pieterse4075 ปีที่แล้ว

      we all ask the same question🤣 ..guess that's her style and make her happy

  • @elnoraroos3368
    @elnoraroos3368 7 ปีที่แล้ว +1

    ek hu vani music

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 4 หลายเดือนก่อน

    Ja

  • @pietludwick9258
    @pietludwick9258 7 ปีที่แล้ว +1

    my hart pomp custard Piet

  • @mrtruter3734
    @mrtruter3734 8 ปีที่แล้ว +1

    fantasties