Kuns met kontant - Anna Davel
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 11 ก.พ. 2025
- Budget smudget is ‘n term wat Henco Kruger by Anna Davel geleer het. In alle eerlikheid, wie in die lewe het ‘n begroting wat altyd klop? Anna Davel gesels oor klein genades soos om al jou skuld te kan delg. Sang en liedjieskryf is haar talente waarmee sy stories kan vertel, en sy kry dit altyd reg om met haar stories iemand êrens aan te raak. In hierdie episode vertel sy haar geldstorie.
Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk
Baie mooi onderhoud met Anna! Bly ek het volledige onderhoud kom kyk
Dankie ek is kunstenaar. Die inpirerend ek is gevries ... ek wil met vreugde verf
Baie waar ja wat groot geloof
Dis waar deel v jou ek moet weer gtrou aan myself
Ja nee kunstenaar het nie s lang plan nie