RITME Digitaal | Verhoudings

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Verhoudings
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith & Stephan Joubert
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 25 Julie
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 TH-cam & Facebook

ความคิดเห็น • 10

  • @altalourens2479
    @altalourens2479 หลายเดือนก่อน +2

    Ag hoe lekker om so saam met julle te kan kuier oor verhoudings. God IS liefde en liefde en omgee verander ALLES tussen twee mense en dit is HOE kinders van die Here,, Jesus se voorbeeld kan uitlewe. Dankie Stephan en Johan vir julle voorbeeld van Jesus liefde en die deel daarvan.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewend boodskap.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Johan enStephañ

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir ritme lekker om 'n ritmeerder te wees. Geseënde week

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 หลายเดือนก่อน

    Kol 4 Sjoe! Dankbaar hiervoor.🌿

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie..... Net te kort

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie, baie goeie boodskap.😊

  • @pietwiese1464
    @pietwiese1464 หลายเดือนก่อน

    Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌

  • @willene58
    @willene58 หลายเดือนก่อน

    Hello , baie duidelik dat julle die vertaling van die Bybel in ag neem. Dit maak saak.Elkeen se erkenning wat gesoek word en moet gekry word... , mits jy jou hart aan Hom oorgee. Dan sal jy met lof en oorvloedige groei deur jou verhoudings sien.Ja,,nederigheid.... so is dit.Baie dankie .

  • @willene58
    @willene58 หลายเดือนก่อน

    Nie-gelowiges ....ja...jy stel jouself bloot aan konflikte, wanneer die ongelowiges jou sou wou oortuig van hul eie siening.Maar luister net en se niks verder nie. Silence is golden....