ไม่สามารถเล่นวิดีโอนี้
ขออภัยในความไม่สะดวก

Pasella besoek Wellington (VOLLE EPISODE)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 มี.ค. 2015
  • Pasella vat die pad in Wellington!
    Paul gaan loer in by die historiese dorpie Wellington
    en Crystal leer die ware storie van stokkies draai.
    Springbok Cornal Hendricks stel ons voor aan sy meisie en Charlene is derde wiel by die verliefde Angelique Gerber en Jacques Potgieter en ons kook ook hemelse kos vir 'n boere chic tafel.
    pasella.com/

ความคิดเห็น •