CHRIZAAN - Verslaaf Aan Jou (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 พ.ย. 2010
  • Verslaaf Aan Jou is Chrizaan se eerste treffer van haar nuwe album van die selfde naam. Geniet dit en deel dit met al jou vriende.
    Produced by Six Creative Media, Videography by Rudi Massyn
  • เพลง

ความคิดเห็น • 10

  • @jenniferfourie6914
    @jenniferfourie6914 5 ปีที่แล้ว

    Baie mooi liedtjie jy sing so mooi

  • @Neville311
    @Neville311 13 ปีที่แล้ว

    Chrizaan Ek het jou ookal gemeet en jy is n bja nice vriendlike mens met n goeie sangtalent wat God jou gegee het en niemand mag ander oordeel ni So moenie jou steur aan die ander post wat geplaas was nie Hou aan om jou talente te gebruik en met dit wat jy doen Gaan groot en prys God vir als

  • @fuzz0033
    @fuzz0033 12 ปีที่แล้ว

    Baie mooi liedjie jy het fans in Holland.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 5 ปีที่แล้ว

    Love die liedjie ❤️❤️❤️

  • @Herman_N
    @Herman_N 13 ปีที่แล้ว

    Great video, great song and a great artist... Alles aan Chrizaan is verslawend - haar energie, haar talent en veral haar pragtige persoonlikheid. Ignoreer maar die aandag-vrate wat negatiwiteit braak om hulleself beter te laat voel.. Chrizaan het 'n groot en blink toekoms. Geen twyfel.!!

  • @ohbehaveu
    @ohbehaveu 13 ปีที่แล้ว

    EK LOVE DIT!!!!!

  • @olivierpj007
    @olivierpj007 13 ปีที่แล้ว

    Dink ek is besig verslaaf te raak aan jou musiek! Dis great!

  • @Chrizaan
    @Chrizaan  13 ปีที่แล้ว +1

    Thanks / Dankie
    My nuwe song is binnekort op die kanaal. EK hoop jy gaan net so baie van hom hou.

  • @kapteinpiet5863
    @kapteinpiet5863 7 หลายเดือนก่อน

    Mr kg

  • @Nickeypretorius38
    @Nickeypretorius38 13 ปีที่แล้ว

    Die girl mag maar sing. Eks verslaaf aan die song.