Nádine - Eindeloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ส.ค. 2011
  • Na die internasionale bekendstelling van 'This Time I Know' stel Nádine haar nuwe Afrikaanse album 'Eindeloos' bekend.
  • เพลง

ความคิดเห็น • 80

  • @Mrmestofolees
    @Mrmestofolees 15 วันที่ผ่านมา

    After all these years, still love the song ❤❤

  • @TheLoverose7
    @TheLoverose7 12 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie liedjie word nie net met gevoel gesing nie maar die woorde en als is net eenvoudig stunning!

  • @99katrien
    @99katrien 13 ปีที่แล้ว +3

    Ek het jou voor my oe sien groot word, en jy word net mooier elke dag. Jou musiek word net al hoe beter. Ek hoop net die beste vir jou toekoms. Stunnig nuwe liedtjie.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 5 ปีที่แล้ว +3

    WOW! Mal oor die liedjie! 😍😍😍❤️❤️❤️

  • @kathleendecleer9470
    @kathleendecleer9470 7 ปีที่แล้ว +1

    Wat een prachtige zangeres en wat een mooi liedje. Ik versta er veel van daar ik Vlaming ben.

  • @jccastelyn-qg7js
    @jccastelyn-qg7js 8 หลายเดือนก่อน +1

    Net vinnig jy is awsome❤

  • @JanBakker64
    @JanBakker64 12 ปีที่แล้ว +4

    Geweldig mooi liedjie.Kippenvel nummer ! Prachtig !
    Groeten uit Vroomshoop, Nederland

  • @JJHBREED1
    @JJHBREED1 10 ปีที่แล้ว +3

    Eks MAL oor hierdie liedjie van Nadine, SA/Afrikaans is TOPS!

  • @janettewalker5874
    @janettewalker5874 2 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful song

  • @daisysaelenhafstad128
    @daisysaelenhafstad128 9 ปีที่แล้ว +2

    Jeg elsker denne låten.

  • @angeliqueweideman22
    @angeliqueweideman22 12 ปีที่แล้ว +1

    Een van my top 10 songs van die jaar xxx

  • @HollandseLeeuw1
    @HollandseLeeuw1 11 ปีที่แล้ว +4

    Eindeloos goed !!!
    Ik weet nu waar ik moet zoeken, in Zuid Afrika!!!!

  • @dbadenhorst
    @dbadenhorst 13 ปีที่แล้ว

    Ek hou meer van hierdie liedjie as van baie ander wat sy voorheen opgeneem het; hier kom 'n groot treffer!

  • @00Jaxi
    @00Jaxi 10 ปีที่แล้ว

    Moet erken ek is nie die grootste soetsappie Nadine fan nie, maar hierdie is goud! MAL hieroor!!!

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 12 ปีที่แล้ว +2

    Jy`s pragtig Nadine en jy sing net so mooi!!

  •  12 ปีที่แล้ว +4

    Ongelooflike talent en stunning video vir 'n treffende song!!!

  • @gaitn.8802
    @gaitn.8802 11 ปีที่แล้ว +3

    Een prachtig gezongen lied! Groetjes uit Nederland.

  • @mikedotro3793
    @mikedotro3793 6 ปีที่แล้ว +1

    Nadine is so beautiful

  • @mira71819byonayonaqasamade
    @mira71819byonayonaqasamade 11 ปีที่แล้ว +3

    Mooi video en klank wonderlik my gunsteling om te sing is die beste 120% liedjie wat my hart was gedemp sorg te neem van die lirieke is groot ekspressiwiteit en sang vaardighede (Amptelike Musiek Video) Eindeloos - Nadine sing baie mooi stem en pragtige persoonlikheidis
    Dankie!
    Mira (SGL)

    • @welakapela1587
      @welakapela1587 2 ปีที่แล้ว

      Die goeie gevoelens van hierdie treffer is steeds eindeloos.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว +1

    Stunning......

  • @marcelo4392
    @marcelo4392 12 ปีที่แล้ว +2

    beautiful song

  • @francesdora2448
    @francesdora2448 4 หลายเดือนก่อน

    So asemrowend ❤

  • @MagrietMeintjes
    @MagrietMeintjes 9 ปีที่แล้ว +1

    Stunning! 'n Wenner verseker Nadine!

  • @KobusKock
    @KobusKock 12 ปีที่แล้ว +2

    Baie baie mooi Nadine!! Well done!!

  • @nannagriesel246
    @nannagriesel246 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig van kleins af love you

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 ปีที่แล้ว

    Daai liefde is bedoel vir ons ek weet jy is ook nog lief vir my baie van ernst Gebhardt Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💞💕💞💕💞💕💕💓

  • @gavinjansevanrensburg2023
    @gavinjansevanrensburg2023 8 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi liedjie Nadine

  • @neriske123
    @neriske123 12 ปีที่แล้ว +2

    Wel gedaan!!! TOP CLASS SONG!

  • @Duinbertje
    @Duinbertje 11 ปีที่แล้ว

    Hééééééééééél mooi lied, mooie tekkst prachtig gezongen !!!!!!

  • @cvanzetten1
    @cvanzetten1 2 ปีที่แล้ว

    Schitterend mooi liedje , groetjes Cor

  • @LemoyneEV
    @LemoyneEV 12 ปีที่แล้ว +2

    big song lady fabulous

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 11 ปีที่แล้ว +1

    Nadine jy`s pragtig en sing net so mooi!

  • @melissavc5334
    @melissavc5334 9 ปีที่แล้ว +4

    love this song !!

  • @Amaron551
    @Amaron551 11 ปีที่แล้ว +1

    Mooi meisie, goed nommer en mooi gesing, perfek, (hulle kan trots op sy daar in SA)

  • @mamahuana
    @mamahuana 12 ปีที่แล้ว

    This Song from Nadine is very good ! :)

  • @todarvasskurson4266
    @todarvasskurson4266 5 ปีที่แล้ว +1

    Mega !!

  • @b-blessed6192
    @b-blessed6192 5 ปีที่แล้ว +1

    Awesome!

  • @zali13
    @zali13 11 ปีที่แล้ว +1

    Mooi!

  • @jccastelyn-qg7js
    @jccastelyn-qg7js 7 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤

  • @sarel1100
    @sarel1100 5 หลายเดือนก่อน +1

    Robbie Wessels

  • @PDtreinz1310
    @PDtreinz1310 11 ปีที่แล้ว +1

    Pragtige lied

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 9 หลายเดือนก่อน +1

    ❤❤❤

  • @clauderousselet-h5c
    @clauderousselet-h5c 18 วันที่ผ่านมา

    ❤❤❤❤❤💗💓💯💖💖💖💯💥

  • @louisfourie3551
    @louisfourie3551 10 ปีที่แล้ว +1

    n Mooi liedjie van n mooi meisie

  • @daisysaelenhafstad128
    @daisysaelenhafstad128 9 ปีที่แล้ว

    nydelig sang. lovely song

  • @Stiffyzar
    @Stiffyzar 12 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig !

  • @Donnieroets
    @Donnieroets 12 ปีที่แล้ว +1

    @foxyladytw ek dink gladnie sy het 'n swak stem nie, as jy haar album This Time i Know luister sal jy hoor wat sy met haar stem kan doen.

    • @user-hd6yw7te7b
      @user-hd6yw7te7b 9 หลายเดือนก่อน

      Stem Nadine is wereld klas gehalte🎉🎉🎉🎉

  • @JJHBREED1
    @JJHBREED1 12 ปีที่แล้ว

    Baie nice.....................

  • @Herman_N
    @Herman_N 13 ปีที่แล้ว +1

    Jy word net beter en beter Nadine.. fantastiese video.!!

  • @todarvasskurson4266
    @todarvasskurson4266 4 ปีที่แล้ว +1

    Мега !

  • @dixiedixonbh
    @dixiedixonbh 12 ปีที่แล้ว

    love ya

  • @DeSleutel01
    @DeSleutel01 10 ปีที่แล้ว +1

    Hou vani lirieke! Dis lekker :)

  • @dmardias8612
    @dmardias8612 4 ปีที่แล้ว

    nádine - eindeloos

  • @Daniel-odanio
    @Daniel-odanio 6 ปีที่แล้ว

    Really nice filming! I whish i would know this is make :D

  • @cassiekruger2734
    @cassiekruger2734 7 ปีที่แล้ว +1

    lekker

  • @rodieradio
    @rodieradio 11 ปีที่แล้ว +1

    Waar kan ik afrikaanse muziek downloaden in FLAC of Wave?

  • @KobusKock
    @KobusKock 12 ปีที่แล้ว +1

    @foxyladytw Het jou ma jou nie geleer as jy nie iets goed kan sê dan bly jy liewer stil nie?

  • @meisenpetersburg1406
    @meisenpetersburg1406 5 ปีที่แล้ว

    endeloose

  • @PierreWheeler
    @PierreWheeler 10 ปีที่แล้ว

    @foxyladytw dis hoekom Nadine al meer 500 000 albums verkoop het? jou opinie maak vir my sin

  • @ientertainmentZA
    @ientertainmentZA 13 ปีที่แล้ว

    Nice video.... het haar die aand van die canola fees gekyk :)

  • @ChrisKruger-vi8mz
    @ChrisKruger-vi8mz 4 หลายเดือนก่อน

    Zzb have been ❤

  • @liancaford9107
    @liancaford9107 3 ปีที่แล้ว

    Lekker sing my mooiste tannie

  • @SanguisSol3
    @SanguisSol3 10 ปีที่แล้ว

    Very hot.

  • @anna-mariegander376
    @anna-mariegander376 11 หลายเดือนก่อน

    Volmaanvol

  • @kallenomalle
    @kallenomalle 4 ปีที่แล้ว

    Ist das Burisch oder Nederlands ?

  • @liancaford9107
    @liancaford9107 3 ปีที่แล้ว

    Hello tannie ooo 🙂🙂❤️♥️❤️♥️❤️♥️❤️♥️❤️♥️❤️♥️♥️❤️♥️♥️❤️♥️☺️☺️☺️😘☺️👋😊😘☺️☺️😊😘😘☺️☺️

  • @janvanvlastuin941
    @janvanvlastuin941 6 ปีที่แล้ว +1

    jammer dit praat nederlands met me

  • @EAP80-00
    @EAP80-00 ปีที่แล้ว

    'n Asemrowende vrou en liedjie