Wentzel - Wil Jy Bly (Amptelike Musiekvideo)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 มิ.ย. 2023
  • Ek is ‘n hardwerkende boer in die Vrystaat en het nog my hele lewe lank ‘n passie vir musiek gehad, ek is nou in die bevoorregde posisie om my musiek met mense te kan deel. Alhoewel hierdie my tweede enkelsnit is, is hierdie my heel eerste musiek video en dit beteken vir my baie. Daar is baie tyd en moeite in hierdie musiek video gesit om dit so goed as moontlik te laat lyk dat die mense elke sekonde van die musiek video kan geniet. Ek beplan om nog musiek video’s uit te bring, en soos hulle in Engels sê “So watch the space”.
    2023 Wentzel Musiek
  • เพลง

ความคิดเห็น • 45

  • @MariskaEngelbrecht
    @MariskaEngelbrecht 9 หลายเดือนก่อน +6

    Awesome liedjie! Die is nou n lekker liedjie om langs die vuur te luister

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez ปีที่แล้ว +12

    Cool tune. Hier is verseker nog 'n treffer oppad.. Nee wag, Dit is klaar 'n treffer.

  • @michaelclaassens2054
    @michaelclaassens2054 ปีที่แล้ว +9

    Kwaai liedjie!! Maar het hy die cruiser in reverse gesit en vorentoe gery 0:36

    • @nikistander14
      @nikistander14 หลายเดือนก่อน

      Nee Drive is net omtrent heel onder.

  • @quintusoosthuizen3464
    @quintusoosthuizen3464 ปีที่แล้ว +4

    Baie nice song Wentzel en n leke beat om op te dans, al die pad uit Bloemfontein.... leke VRYSTAAT!!!!!

  • @MarcusSwanie14
    @MarcusSwanie14 11 หลายเดือนก่อน +2

    Jissie chom hierdie song is Flippen cool💪🏻💪🏻

  • @aliengaming9029
    @aliengaming9029 10 หลายเดือนก่อน +2

    Vokin tops😍😉

  • @MorganNass-bt1qi
    @MorganNass-bt1qi 24 วันที่ผ่านมา

    Yes chom Jy weet ek is mal oor jou liedjies Evan hier om die plaas l speel jou musiek Ek is 'n groot fan Tjom jy moet afkom Oos-Londen toe

  • @jaconiemand5926
    @jaconiemand5926 3 หลายเดือนก่อน +1

    Love die....Jy is awesome hou so aan

  • @user-tk3et3wt6i
    @user-tk3et3wt6i ปีที่แล้ว +3

    Hier kom 'n # 1 treffer🎉

  • @marnoopperman7575
    @marnoopperman7575 ปีที่แล้ว +2

    Cool 😎 ek like dit lakker musiek ons shared met my friend 🎉

  • @JacquesBotha11
    @JacquesBotha11 5 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome song!!

  • @etiennevisser4796
    @etiennevisser4796 6 หลายเดือนก่อน +1

    AWESOME SONG !!!!!

  • @marlidutoit8129
    @marlidutoit8129 ปีที่แล้ว +2

    Love die lietjie dis uiteindelik n sokkie liedjie 🎉

  • @cherivandermerwe1465
    @cherivandermerwe1465 5 หลายเดือนก่อน +1

    Love It 💃🏼💃🏼

  • @theogriesel1430
    @theogriesel1430 10 หลายเดือนก่อน +2

    Daais my neef!!!

  • @quentinroesch9676
    @quentinroesch9676 11 หลายเดือนก่อน +2

  • @user-kb2ii8mg5z
    @user-kb2ii8mg5z ปีที่แล้ว +2

    Wentzelllllllllll dis awesomeeeeee. love dit

  • @tiaanjansevanrensburg143
    @tiaanjansevanrensburg143 ปีที่แล้ว +2

    Baie lekker sokkie song!!!

  • @aluschkapretorius4791
    @aluschkapretorius4791 11 หลายเดือนก่อน +2

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @nicky8790
    @nicky8790 11 หลายเดือนก่อน +2

    PRAGTIG

  • @teddyjuiceimmortal8800
    @teddyjuiceimmortal8800 10 หลายเดือนก่อน +2

    my tune die Boys

  • @smizplaytown8147
    @smizplaytown8147 11 หลายเดือนก่อน +3

    Mooi tune🎵 👌

  • @drive6816
    @drive6816 11 หลายเดือนก่อน +1

    This is a original song, love it.

  • @taegandelanobezuidt
    @taegandelanobezuidt 11 หลายเดือนก่อน +2

    Baie nice ❤

  • @chrisnavantonder3634
    @chrisnavantonder3634 ปีที่แล้ว +3

    Awesome!! Well done Wentzel!

  • @reecedelange7601
    @reecedelange7601 ปีที่แล้ว +2

    ❤️❤️

  • @marikevsable
    @marikevsable 11 หลายเดือนก่อน +1

    Nog liedjies asb!!🤩

  • @loffieeuvrard5980
    @loffieeuvrard5980 8 หลายเดือนก่อน

    Jy kan maar aanhou. Dis 'n bakgat liedjie. Well done.

  • @ushaanbezuidenhout-wo4dk
    @ushaanbezuidenhout-wo4dk ปีที่แล้ว +1

    Wentzel kan nie wag vir nog songs van jou nie hierdie liedjie sokkie lekker

  • @renthiagenis1804
    @renthiagenis1804 7 หลายเดือนก่อน

    So good

  • @charisa4267
    @charisa4267 ปีที่แล้ว +1

    Ek o9ce

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 10 หลายเดือนก่อน +1

    Nog n APPEL

    • @christophkotze360
      @christophkotze360 หลายเดือนก่อน

      Jy gaan moet vêr soek om my bloedlyn na te boots 😉

  • @nikistander14
    @nikistander14 8 หลายเดือนก่อน

    Some else should sing this song, he puts me off.

    • @matewis9387
      @matewis9387 4 หลายเดือนก่อน +1

      Why, miss Universe?

    • @nikistander14
      @nikistander14 4 หลายเดือนก่อน

      @@matewis9387 Miss Universe, what do you mean by that?
      He just doesn't do it for me. He lacks the oomph to the song, he doesn't give it meaning. When he sings those words that's exactly what they, just words, he doesn't tell the story.

  • @nightr517x4
    @nightr517x4 ปีที่แล้ว +1

    Die man het my gegooi met a eier in 2017 xD

  • @WelcomeBoyenge-ok4ku
    @WelcomeBoyenge-ok4ku 3 หลายเดือนก่อน

    😅😅😅😅😅😅😅

  • @strengthsfortomorrow3695
    @strengthsfortomorrow3695 ปีที่แล้ว +1

    Is there English version of this?

  • @simoneking6151
    @simoneking6151 ปีที่แล้ว +1

    Baie lekker liedjie!