Dit vat baie talent om die liedjies in Afrikaans te maak en dit nogal te sing op 'n baie profesionele manier , met 'n komesiese slag daarinmet nuwe woorde wat 'n storie nogal vertel. Afrikaans is so 'n ryk taal - mens kan met dit toor. MOOI !!
Skerp my vriend. Skerp. Ek het op die plaas grootgeraak. Daai storie van die vlieg......briljant. dankie vir die lekker ligte komiese sy van die lewe raaksien.
Baie mooi liedjies man! Hierdie 'comment' is sommer vir my self wanneer ek later terugkom en wil luister. 5:09 - *_Vlieg_* (Lean on me, Bill Withers) 10:56 - *_Lockdown shopping_* (Siting on the dock of the bay, Otis Redding) 16:23 - *_Hey_* (What's Up, 4 Non Blondes) 22:22 - *_Sal nie so erg wees nie_* (Halala, Johannes Kerkorrel) 30:17 - *_Eugene_* (Jolene, Dolly Parton) 33:56 - *_Pêlle_* (Only You, Alison Moyet/Yazoo) - Een van die *mooiste liedjies ooit!* 39:35 - *_Branna-nana_* (Super trooper,ABBA) 46:01 - *_I need to get up_* (It's Hard To Be Humble, Mac Davis) 50:27 - *_Keuse_* PS. Ek is mal oor die "oortjies"!
Johan, ek stem - Only You - by A.Moyet/Yazoo is puik - Ek het die vinyl LP van die klomp - nog steeds solid na soveel jare. Daar was baie goeie bands in die 80's/90's - daarna kom die RAP CRAP en die geween van boring R&B TJOL. Ek is nog steeds hooked on the 60's and die Beatles-era . Ek het duisende langspeel plate (puik toestand ) wat ek wil verkoop. Ken jy dalk ander versamelaars? Meestal Rock maar tonne ander ook. Ek het 'n vollediige POP SHOP REEKS tot die laaste LP Nr. 51 - ook te koop asok The NOW reeks ensovoorts. Baie groete.
Ok ek wil net 'n klein bietjie my opinion gooi op een van jou ander songs waar die comments op gedisable is, die song is KEUSE, fok my ou ek dog jy is net 'n vuilbek comediant en daar bliksem jy die mat onder my pote uit, dis een van die beste damn songs wat jy nog ooit gedoen het, ek voel jou siel in dit, jy kan my maar nog so surprize want dit is 'n bleddie great song, hou so aan.
Dit vat baie talent om die liedjies in Afrikaans te maak en dit nogal te sing op 'n baie profesionele manier , met 'n komesiese slag daarinmet nuwe woorde wat 'n storie nogal vertel. Afrikaans is so 'n ryk taal - mens kan met dit toor. MOOI !!
Kyk, jy is so Afrikaans, dis nie eers snaaks nie. Jy is absoluut my hero.
Ek het lanklaas so lekker gelag!!! Dankie, dit is regtig net wat ek nodig gehad het.
Het dit al gese...jy het talent...jou songs is nice
Absolutely fantastic Jono - Branas was my favorite.
Goeie video
Bloody amazing! Net wat ons nodig gehad het vanaand.
Skerp my vriend. Skerp. Ek het op die plaas grootgeraak. Daai storie van die vlieg......briljant. dankie vir die lekker ligte komiese sy van die lewe raaksien.
Baie mooi liedjies man!
Hierdie 'comment' is sommer vir my self wanneer ek later terugkom en wil luister.
5:09 - *_Vlieg_* (Lean on me, Bill Withers)
10:56 - *_Lockdown shopping_* (Siting on the dock of the bay, Otis Redding)
16:23 - *_Hey_* (What's Up, 4 Non Blondes)
22:22 - *_Sal nie so erg wees nie_* (Halala, Johannes Kerkorrel)
30:17 - *_Eugene_* (Jolene, Dolly Parton)
33:56 - *_Pêlle_* (Only You, Alison Moyet/Yazoo) - Een van die *mooiste liedjies ooit!*
39:35 - *_Branna-nana_* (Super trooper,ABBA)
46:01 - *_I need to get up_* (It's Hard To Be Humble, Mac Davis)
50:27 - *_Keuse_*
PS. Ek is mal oor die "oortjies"!
Johan, ek stem - Only You - by A.Moyet/Yazoo is puik - Ek het die vinyl LP van die klomp - nog steeds solid na soveel jare. Daar was baie goeie bands in die 80's/90's - daarna kom die RAP CRAP en die geween van boring R&B TJOL. Ek is nog steeds hooked on the 60's and die Beatles-era . Ek het duisende langspeel plate (puik toestand ) wat ek wil verkoop. Ken jy dalk ander versamelaars? Meestal Rock maar tonne ander ook. Ek het 'n vollediige POP SHOP REEKS tot die laaste LP Nr. 51 - ook te koop asok The NOW reeks ensovoorts. Baie groete.
p
You have a fabulous voice - so talented - love your content! 😊
Jy maak my dag!..
Sit n lag op dale elke dag!..🥰🤣
Jong maar jy bly n legende!!👏🏼😁
Awesome verby.. jy is epic , dankie vir die lekker lag en lekker Musiek .. hou aan wat jy doen jy raak mense en gee baie motiveering
Jy bly n yster chom jou branna song was awesome lekker gelag bly positive en bly veilig
Laaste song was diep! Loved it!
Nice
Lekke boys .
Hou so aan .
Sitting At the Dock of The Bay - Ottis Redding ( baie mooi gedoen)
nice my pelie
Jy het talent!
Bly awesome😊!!
Mooi man! ABBA sal nooit weer dieselfde wees nie!
Fokkon nice man
Baie nice maak die dag somer beter
Goed om 'n mense mens te sien!
Sit dit op itunes ek weet van baie mense wat dit sal koop
Ok ek wil net 'n klein bietjie my opinion gooi op een van jou ander songs waar die comments op gedisable is, die song is KEUSE, fok my ou ek dog jy is net 'n vuilbek comediant en daar bliksem jy die mat onder my pote uit, dis een van die beste damn songs wat jy nog ooit gedoen het, ek voel jou siel in dit, jy kan my maar nog so surprize want dit is 'n bleddie great song, hou so aan.
😂😂😂😂
Foken snaaks
Probeer n stokou liedtjie
; My seun mieliepap - Die Hi-Lites
Ou Tannie Kekkelbek. sal goed afgaan en AG Pleez Daddy !!!!!
hel naaks
hi
Iets nuuts in Afrikaans -Nice songs - jammer van die gevloek - dit spoil die hele lieds. DIS NIE SNAKKS NIE MAAR BAIE COMMON
Aii shame