SONDAG STILWORD - 'N NUWE MANIER VAN LEWE (DEEL 01)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
  • NUWEJAARS-WENKE!
    Om God se Vryheid, Oorvloed en Nuwe Lewe te kan ervaar moet ons bereid wees om in geloofswaagmoed, saam met Jesus op die water te gaan loop! Shalom Shalom

ความคิดเห็น • 3

  • @RowenaOlivier
    @RowenaOlivier หลายเดือนก่อน +3

    Jesus is juis die Vrymaker. Niemand en niks kan ons gevange hou nie, want ons is duur gekoop met Jesus se bloed. God het ons juis op die aarde gesit om ten volle te leef soos Hy wil hê en ten volle lief te hê, genade vir ander te hê en Sy woord te versprei om so hoop oor die wêreld te versprei. Dankie GOD dat U lief is vir ons.❤

  • @EddieMeyer-j9r
    @EddieMeyer-j9r หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir hierdie mooi boodskap.Sien daarna uit as jy die 6 dinge onder die vergrootglas gaan sit.

  • @Manda-zf3qi
    @Manda-zf3qi หลายเดือนก่อน +2

    Ek het sommer dadelik die video gepause toe jy praat van Shawshank Redemption en eers toe die fliek gaan kyk en ek stem saam met jou Charl, dis 'n baie goeie fliek. Dankie ook vir die goeie boodskap.
    🙏🏻