Ontleding van 'n werk deur Josephus: History of the Jews.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 มี.ค. 2022
  • Ontleding van 'n werk deur Josephus: History of the Jews.
    Marius Scheepers bied 'n kort (45 minute) oorsig oor die hoogtepunte van 'n historiese werk deur Josephus (vanaf 34 N.C.). Hier vind ons waardevolle inligting oor:
    1. 'n Beskrywing van sekere insidente wat ook in die boek Handelinge in die Bybel na verwys word;
    2. 'n Beskrywing van die Joodse volk se reaksie op Romeinse optrede ter beskerming van die Oud-testamentiese wet en Joodse gebruike van daardie tyd; en
    3. 'n Ooggetuie beskrywing van die gebeure tydens die finale vernietiging, in ongeveer 66 N.C, van die Tempel in Jerusalem.
    Ook word gekyk na wat die betekenis is van die bogenoemde gebeure en van daardie tyd vir Christene se beter verstaan van die Bybel.

ความคิดเห็น •