Let's go Fishing, DVD Vol 10, Deel 1,Koster dam

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024
  • 'n Nuwe DVD, 'n nuwe reeks en 'n nuwe verspreider. Ons verwelkom Kingfisher en die nuwe Siganture series. Ons kom aan die einde van die winter en ons gaan hengel by Koster dam. Soos oudergewoonte, wys ons dieselfde betroubare metodes en hoe om die lyne styf te kry.

ความคิดเห็น • 21

  • @Zionnn565
    @Zionnn565 2 ปีที่แล้ว +2

    Nee hoor jy weet wat jy doen ek het n carp van 30kg gevang dankie vir jou floatie en degie tips dit werk soos n bom!!

  • @arnolduskleinhans5417
    @arnolduskleinhans5417 5 ปีที่แล้ว +5

    Pienk Lyn! As die winkel oop was, was ek ou daar! Mamma gaan histeries raak!

  • @waynemather8556
    @waynemather8556 3 ปีที่แล้ว +1

    where can i get your dvd it help me a lot

  • @ally5511
    @ally5511 5 ปีที่แล้ว +4

    So glad to see your video's and products still on the go. Love them. Thanks

  • @dirkvanheerden2697
    @dirkvanheerden2697 5 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie Louwtjie en span, waardeer jul moeite en tyd om DVD saam te stel.

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 5 ปีที่แล้ว +3

    Lekker lekker Loutjie,het gewag en gewag vir jou nuwe dvd.Puik puik produkte.

  • @ShaunPalmer-f2p
    @ShaunPalmer-f2p 6 หลายเดือนก่อน

    Hey Loutjie Kan ek dalk n lys kry van jou julle Dips Boldips Bullets Airos floats en Bolspray asb

  • @pieterpretorius3713
    @pieterpretorius3713 4 ปีที่แล้ว +2

    Oom louw , waar hey jy dai kas se devider gekry?. Dankie vir die videos, ek kyk op na oom.!!

  • @ahmadseepye5745
    @ahmadseepye5745 5 ปีที่แล้ว +3

    Awesome video as always

  • @barendsteenkamp3269
    @barendsteenkamp3269 5 ปีที่แล้ว +1

    Die probleem met Koster dam is hulle haal nie bietji van die klein karpies uit nie en dis hoekom almal die meeste van die tyd net kleintjies vang ek praat van ondervinding by koster.

    • @frikkiebotes2019
      @frikkiebotes2019 5 ปีที่แล้ว

      ek stem saam. ek het nog nie n koster karp van meer as 3kg gesien nie.

  • @janvanderwatt7902
    @janvanderwatt7902 4 ปีที่แล้ว

    Ek gaan more bietjie by koster hengel maar eks lief vir my supercast produkte maar jou videos is puik en lekker om te kyk

  • @geewhiz2582
    @geewhiz2582 5 ปีที่แล้ว

    Wel ek suport want eks n daiwa man gatvol omte hoor van shimano daiwa blackwidow van als

  • @japiebruce4045
    @japiebruce4045 5 ปีที่แล้ว +1

    Wag al LANK vir die een!!!!

  • @keaganbotha9526
    @keaganbotha9526 5 ปีที่แล้ว

    Koster is nice dam laaste wat ek daar gevis het het ek met steke in my hand almal in die komp stukkend gevang hahaha eks bly oom het weer biekie vid gemaak......baie dankie groete Keagan

  • @sanettemeiring8868
    @sanettemeiring8868 5 ปีที่แล้ว +2

    Ek is regtig so bly vir julle videos Louwtjie. Baie dankie.

  • @HawkGamer.101
    @HawkGamer.101 5 ปีที่แล้ว

    Saterdag gaan ek koster toe om bietjie vir n slag daar te vis met loutjie se nuwe produkte glo nie ek gaan spuit wees nie want laas by oliefantsnek het ek mooi karps uit getrek met Louwtjie se produk

  • @wouterstrydom5962
    @wouterstrydom5962 5 ปีที่แล้ว +1

    .