Windgat en weerbarstige Louis loop hom vas in die tronk Woensdag 5 Februarie 2025

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 26

  • @albertabrahams-o2b
    @albertabrahams-o2b 33 นาทีที่ผ่านมา +2

    Lekker man altyd goeie en betroubare inviting van Albert Abrahams van Grassy Park Kaapstad

  • @user-rh2im2zm9j
    @user-rh2im2zm9j 34 นาทีที่ผ่านมา +1

    Herman pretorius is n yster 💪 waar kan ons hom volg.

  • @FrikkieVisser
    @FrikkieVisser ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Dankie vir jou up dates

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 4 นาทีที่ผ่านมา

    Well done Afriforum!

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 51 นาทีที่ผ่านมา

    Inderdaad.....simpatie met Dezzie

  • @sanettevanrensburg3917
    @sanettevanrensburg3917 ชั่วโมงที่ผ่านมา +3

    Elon se pa bly mos in SA?
    So hy weet presies hoe dit hier gaan.BEE

  • @janhenning4678
    @janhenning4678 2 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Dankie Izak, respek vir jou jy praat soos n groot man vandag

  • @karenvandermerwe9662
    @karenvandermerwe9662 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    DA is net ANC puppets

  • @stanleyrobertson700
    @stanleyrobertson700 2 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    Ek het nie simpatie met een van daai diewe nie.

  • @bevarundel
    @bevarundel 2 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Lekker om jou te sien by die hof gister. Op tv natuurlik. Liebenberg lyk baie maer en is stiller as te vore. 😁😁

  • @SonjaBekker-z1b
    @SonjaBekker-z1b ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    More kan jy asb di stuk vir Steenhuizen stuur. Hy is besig om di mense te mislei. Hy moet in di bek geruk word. En danki tog dat Musk ook hom nog met ons bemoei. Sy pa is nog hier. Hy is ni stupid ni. Laat Trump help. Ons het gebid vir hulp. Ook moet di bree publiek dit hoor asb. Dat hulle dit verstaan. Sonja

  • @marius316
    @marius316 19 นาทีที่ผ่านมา

    🙄Dezi is baie ontsteld. 😒My hart bloei vir haar.

  • @johanvandermerwe7999
    @johanvandermerwe7999 2 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Sakkie, ek kan verstaan dat jy van advertensies afhanklik is maar vanoggend se uitsending is oorheers met een op die ander advertensie insetsel. Dis behels amper die helfte van jou podsending.

  • @janmoolman
    @janmoolman ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Wat is openbare belang ,is dit kerke skole hospitals?

  • @user-rh2im2zm9j
    @user-rh2im2zm9j 17 นาทีที่ผ่านมา

    Dezi staat getuie maar nog so lovey dovey met louis nee wat geen simpatie.

  • @deanharmse5126
    @deanharmse5126 10 นาทีที่ผ่านมา

    Ek stem nie saam met jou oor Dezzi Liebenberg nie. Uit Louis se videos is die storie dat sy by hom aangelê het terwyl albei in verhoudings was.
    Ek dink Dezzi het presies geweet wat Louis mee besig was.
    Sy is die Bonnie vir Louis se Clyde.

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 3 นาทีที่ผ่านมา

    What!? DA???!!!

  • @karenvandermerwe9662
    @karenvandermerwe9662 51 นาทีที่ผ่านมา

    Lekker lekker hulle moet nou spring. Paddas in n pot. Wonder net wie is nou die paddas

  • @issacrowley9675
    @issacrowley9675 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    JAMMER VIR ALMAL KLOMP MENSE IN N GEMORS GEDOMPEL