Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 5 Februarie 2025

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • Koerantbespreking saam met Gert van der Westhuizen van Netwerk24 op Die GROOT Ontbyt, 5 Februarie 2025
    Artikels bespreek:
    Ramaphosa praat met Musk oor Onteieningswet
    www.netwerk24....
    Beskerm SA troepe iemand se mynboubelange?
    www.news24.com...
    MK kanselleer staatsrede skielik
    www.netwerk24....
    Prokureurs verbaas dat Alison Botha se aanvallers weer in trunk is
    www.netwerk24....
    Ergste massaskietery in Swede se geskiedenis
    news.sky.com/s...
    Duisende ontruim Santorinin na honderde aardbewings
    www.bbc.com/ne...
    Longkanker neem toe onder nierokers
    www.netwerk24....
    Skotland gaan nie katte verbied nie
    news.sky.com/s...
    Amper 11 ton kimchi bly in die slag in Suid-Korea
    edition.cnn.co...
    #news
    #groot-nuus
    #GertVanDerWesthuizen

ความคิดเห็น • 21

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 5 วันที่ผ่านมา +5

    Gert jy gee my sooibrand

    • @hanspretorius4019
      @hanspretorius4019 4 วันที่ผ่านมา

      Jou gesig lyk ook maar kak Los Gert

  • @cathyblignaut8625
    @cathyblignaut8625 5 วันที่ผ่านมา +3

    Gert gaan op pensioen,jy is nie by nie.

  • @SanchenLambrecht
    @SanchenLambrecht 4 วันที่ผ่านมา +1

    Gert is uit voeling en sy vry sê oor Trump spreek nie van gebalanseerde nuusdekking nie

  • @janmoolman
    @janmoolman 5 วันที่ผ่านมา +4

    Gert gee my n pyn in die agterste agterkant.

  • @Larry4867
    @Larry4867 5 วันที่ผ่านมา

    Gert jy is dor beste!🎉🎉

  • @ArthurMeyerdirect
    @ArthurMeyerdirect 5 วันที่ผ่านมา +2

    Wat is jou probleem met trump Gert, jy het n kak houding teenoor hom wat nie hoe n joernalis veronderstel is om te werk of berigte te skryf .

  • @MVDWalt-tw4gn
    @MVDWalt-tw4gn 5 วันที่ผ่านมา +5

    Gert het jy al grond besettings in Limpopo gaan bywoon? Maar ek besef jy moet jou betaalmeester eer met jou agenda.

  • @janstruwig9522
    @janstruwig9522 5 วันที่ผ่านมา +2

    Gert jy praat beslis nie namens seker mense nie so ek stel voor om glad nie te praat nie bly net eerder stil 😡😡

  • @frikkieerasmus9487
    @frikkieerasmus9487 5 วันที่ผ่านมา +1

    Gert jy moet mi der CNN kyk

  • @jacksmit3145
    @jacksmit3145 5 วันที่ผ่านมา +1

    Gert, hoe durf jy sê jy kan nie iemand vergewe nie.... Jesus het die wat Hom verraai en gekruisig het in Sy bloed en pyn vergewe..... Gert, waarom moet Jesus jou dan vergewe???? Is jy reg om hel toe te gaan, want met so n argument wat jy het is dit jou toekoms..... Dink voor jy praat en gaan lees die Woord van God.....Jy maak n gek van jouself.....

    • @MVDWalt-tw4gn
      @MVDWalt-tw4gn 5 วันที่ผ่านมา

      Amen. Dis n opdrag van God. Geseende dag vir jou.