GETUIENIS I Tweede Kanse I BURRE BURGER

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ต.ค. 2024
  • Geniet die regstreekse onderhoude op Radio Tygerberg104FM. Hier kuier ons saam met Burre Burger van Droogtehulp.
    Radio Tygerberg104FM vier in 2020 ons 27ste Bestaansjaar in media. 'n Radio stasie wat daagliks ‘n sielsgenoot vir baie mense is en het luisteraars wat al vir 27-jaar getrou die pad saam met ons stap. Dis natuurlik ook lekker om daagliks nuwe luisteraars by die 104fm-familie te verwelkom! Die stasie het deur die jare baie veranderinge ondergaan, maar die een konstante visie bly dieselfde: Om luisteraars te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus.
    Radio Tygerberg104fM het in Aprilmaand ‘n nuwe baadjie aangetrek met die bekendstelling van nuwe aanbieders en programme. Die slagspreuk “Jou beste musiek vir vandag se Christen” het kom lê-plek vind in die monde van die omroepers en luisteraars terwyl daar daagliks seker gemaak word die musiek wat jy op Radio Tygerberg hoor net die beste is wat ‘n boodskap van inspirasie dra.

ความคิดเห็น • 8

  • @MarleneIsaacs-e5o
    @MarleneIsaacs-e5o ปีที่แล้ว

    God is GOOD ALL THE time

  • @johminecoertzen8724
    @johminecoertzen8724 20 วันที่ผ่านมา

    Awesome getuienis en hoe wonderlik hoe die Here deur en met mense werk. Hou aan met hierdie goeie werk - mag die Here jou seen vir jou gehoorsaamheid.

  • @marienel1553
    @marienel1553 ปีที่แล้ว

    Burre....wat n ongelooflike instrument in die Hand van die Here...Dankie vir jou gehoorsaamheid....en die GROOT verskil wat jy maak🙌🙌

  • @johandebruin9816
    @johandebruin9816 2 ปีที่แล้ว +1

    Goeie more ek gee aan die Here Ere die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH Ja ons Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH Ja ons Aanbid n groot God wat nog genees PRYS die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH die Here het my genees van kanker na 13 jaar Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH groete Johan Bybeltjie de Bruin van Pietersburg SHALOM

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 2 ปีที่แล้ว

    Dis wonderlik .

  • @johandebruin9816
    @johandebruin9816 2 ปีที่แล้ว

    Ons Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH die Here het my genees van kanker al die Lof en Ere aan die Here Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH Ja die Here genees nog Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH groete Johan Bybeltjie de Bruin van Pietersburg SHALOM

  • @johandebruin9816
    @johandebruin9816 2 ปีที่แล้ว

    Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH Ja ons Aanbid n groot God en ons Aanbid n God van wonders ons Aanbid n God wat nog genees Prys die Here se kosbare NAAM HALLELUJAH groete Johan Bybeltjie de Bruin van Pietersburg SHALOM