Boeremusiek: Ou Sampie, saam met Hennie de Bruyn

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Gespeel op Calvinia deur Louis en Pellie Brink saam met Hennie die Bruyn.

ความคิดเห็น • 6

  • @juandrebarnard5344
    @juandrebarnard5344 ปีที่แล้ว +3

    Man dit is nou n lekker tune met lekker ritme. Hierdie plaas konsertjies geniet ek, ons mense.

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว +1

    Oom Japie sou sy stempel hierop plaas. Baie goed nagespeel. Dankie dis mooi.

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 ปีที่แล้ว +2

    Great to see you Pellie hook up with Hennie, brilliant music to keep the boeremusiek tradition 👍🤗!!

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 ปีที่แล้ว +1

    Lekker man

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 3 ปีที่แล้ว +1

    PRAGTIG geniet dit baie

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle het puik gespeel. Hoekom kan mens nie meer jul videos aflaai nie, want ek sou dit graag by my versameling boeremusiekvideos wou voeg?