Die song is on brand vir Robbie ek weet nie waar al die haters deesdae vandaan kom nie.... Fok boys. Het ons nie genoeg drama in ons lewens soos dit is nie. Gun die man ook sy plekkie in die son. Soos visvang liedjies gaan is die nie sleg nie, judge dit vir wat dit is. My nasie raak rerig 'n spul kerm gatte!
Jis julle, as julle nie die liedjie like nie, scroll verby. So gepraat van walglik, DIS WAGLIK om te weet ons kleine ou nasie sit heeldag ek kyk waar hulle kan judge en mense slegpraat en afbring. Gaan kry n ander hobby man. Goeie werk Robbie, sal atyd jou musiek geniet❤❤❤
Flipping awesome Robbie!! Dié Engelsman laaik dit. Al daai haters en gromgatte moet hulle bekke hou. 'n Snaakse lied bly 'n lekker ding, veral in die mooi land van ons, ongegag corrupsie, wan bestuur en politiek, en as hulle te dom, onnosel en verkramp in die knaters is om dit te wil verstaan en geniet, kan die haters hande viervoet binne in hulle 'you know what' gaan spring.
South Africa's Adam Sandler. Love him or hate him he is an incredible businessman. Artist - No way in hell. Entrepreneur - no question about it. He has figured something out that that has escaped my mind. Somehow this clown has done something right and he deserves credit for that.
Ek het na Robbie Wessels se musiek begin luister agv die pragtige bellades. Die macarena mambo of die bobjan hier of daar was ok, n lag gegee. Maar ek soek daai Hailey se komeet, visserman vriend se pa, middernag kitare liefdes gedig voor jy gaan slaap sit af jou lig. Dis die talent wat jy het, as n jong man myself, dis tyd dat jy jou talent weer begin in span en ordentlike musiek maak. Die poena fase van jou lewe is verby. Bring vir ons asb weer goeie musiek Robbie
Pontiac speed 1000 crooks. I can't even feel your learning speed. Dial sync rocks is for kierst speed out. SIM card 3000 crooks a canny. Field, if you're listening, must be without saint Cruz as we are.🎉🎉😅❤😊😊
Die song is on brand vir Robbie ek weet nie waar al die haters deesdae vandaan kom nie.... Fok boys. Het ons nie genoeg drama in ons lewens soos dit is nie. Gun die man ook sy plekkie in die son. Soos visvang liedjies gaan is die nie sleg nie, judge dit vir wat dit is. My nasie raak rerig 'n spul kerm gatte!
Stem 100% saam.
@@TheBendixSA ek stem. Hy was ( en is nogstees) my rolmodel en die klomp fokkers kan maar hulle bekke hou wat hom nie like nie
💯!!
Jis julle, as julle nie die liedjie like nie, scroll verby. So gepraat van walglik, DIS WAGLIK om te weet ons kleine ou nasie sit heeldag ek kyk waar hulle kan judge en mense slegpraat en afbring. Gaan kry n ander hobby man.
Goeie werk Robbie, sal atyd jou musiek geniet❤❤❤
Net kleuterskool kinnertjies lag vir poep grappies. Dit het die hele song opgedonner.
Dis steeds BAIE beter as hop hop spinnekop😂
Dis wat wat ons nasie doen... So jammer. Robbie doen net iets wat mens vir n Paar minute laat vergeet van die lelik in die wereld. Ek Love hom❤
@@me1509 en dan poep hy.
@@MadersPieJy en jou strond🙄Jy klink soos n flippen tiener
Hou nie op met jou kak asseblief🙏🏻
hop hop spinnekop .. liewe bliksem .. wat word van afrikaanse musiek ....
Flipping awesome Robbie!! Dié Engelsman laaik dit. Al daai haters en gromgatte moet hulle bekke hou. 'n Snaakse lied bly 'n lekker ding, veral in die mooi land van ons, ongegag corrupsie, wan bestuur en politiek, en as hulle te dom, onnosel en verkramp in die knaters is om dit te wil verstaan en geniet, kan die haters hande viervoet binne in hulle 'you know what' gaan spring.
Ek is mal oor hierdie nuwe liedjie Robbie!!! 🎉
Iemand wat daar van hou, goeistes almal haat hom nou😢
Joh Robbie. Ek love die song😂🎉❤ dis goed
Goeie liedjie!! Love jou songs
South Africa's Adam Sandler. Love him or hate him he is an incredible businessman. Artist - No way in hell. Entrepreneur - no question about it. He has figured something out that that has escaped my mind. Somehow this clown has done something right and he deserves credit for that.
Exactly!!
Ek het na Robbie Wessels se musiek begin luister agv die pragtige bellades. Die macarena mambo of die bobjan hier of daar was ok, n lag gegee. Maar ek soek daai Hailey se komeet, visserman vriend se pa, middernag kitare liefdes gedig voor jy gaan slaap sit af jou lig. Dis die talent wat jy het, as n jong man myself, dis tyd dat jy jou talent weer begin in span en ordentlike musiek maak. Die poena fase van jou lewe is verby. Bring vir ons asb weer goeie musiek Robbie
Robbie jy bly cool en awesome soos altyd. kyk jou songs is altyd iets om oor te lag en ons love jou.
Ek will net een ding weet, hoe lyk ñ lyf vir yskas skuif?? Maar ñ lekker song nogsteeds!
Aww yeah!! Did you know that this track is getting some great radio support on Bok Radio in Cape Town, South Africa.
Lekkerrrrrrrrr!!!! DANKIE!!!!!!
2:04 i don't understand anything i blank but bobjan you are my favourite 😢😢😂😂😂😂
Lekker song, laaik jou musiek baie!!
Dus nou ii leke hengel lied, kwaai robbie😂😂❤
LEGEND
Lekker Robbie!
LEKER MAN !🍻
My jinne die man leef nog.. hahaha nice songs
Lekker boet 👍
O my doner , uitgewaste tos.
😂😂😂lat Hy tos maar
Waar is dit?
Pontiac speed 1000 crooks. I can't even feel your learning speed. Dial sync rocks is for kierst speed out. SIM card 3000 crooks a canny. Field, if you're listening, must be without saint Cruz as we are.🎉🎉😅❤😊😊
Dit sal my help om n vis te vang😂😂😂😂😂😂
Budget song; 3 tow truck chicks, 'n GoPro en 'n 13 sekonde liedjie skryf proses.
Dit was nou mooi
Dis nou 'n regte "Low budget" song. Nee Robbie my vriend. Raak as. weer ernstig met jou liedjies asb 😮😮
Ai tog.
Lekker song, maar waarvoor daai walglikheid op die einde. Fire jou PR span. Jyt genoeg talent om nie so vieslike commin beeld uit te dra nie!!
😂😂😂😂😂😂😂😂
Video killed the radio Star. Nie almal kan sing en goeie videos maak nie 😂
Stem saam dis vertraag
Obviously you have never been on a boys fishing trip 😂
@ledman9135 maybe we just have better mannered boys.
Leon Ferreira Liane Heyl
Een vraag: Waarom die onderbroek? ñ Speedo is maar net ñ mans onderbroek. Nee,nee,nee Rob?
Shame, die arme ou😂
Hy wou dit net funny maak nou hate almal op hom
Arme Robbie❤
#BeesLek voermaakplek..
I have a new song for you. And not many fish this way.
Selfde deuntjie soos die 10 songs voor die een, darm die lirieke verander
@@FlipPretorius-tj3wb En dis alweer jy wat nie jou opinie vir jouself kan hou nie, FOKKER
Thank God you dont live with me cause its routine
What?😂
Where are you? In America 🇺🇸
Danielle Retief
Belaglik kinderagtig.
Hoor hier tjom, weet nie wies jy nie, wil ook nie weet nie en gee nie om nie
Dis n fun song, as jy n probleem het dan moet dit net nie luister nie.
en jy is kommen so as jy nie sy song like nie hou dan jou bek.
Ek gaan nou ook begin musiek maak, lyk my enige iemand kan dit doen.
Klein “tottie”. Nie speedo vir jou
😂😂😂
Ne so Klein tottie om n man te wees moet Hy groot wees baie groter as sy ou Klein tottie.
@ Klein “tottie” nie goed!
Nog altyd n pot kak gesing..
nou hoekom sal jy so se?
Gaan suig 'n barber
Net Armand Hofmeyr se liewe Lulu beat die song vir die kakste Song van jaar.
Breindood rympie kak