It was on FIRE! Cape Overberg

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • Recent fires caused serious devastation on behalf of the fishing mob we thank those firefighters risking it all for our environmental preservation. We also managed to get some nice fish so sit back and enjoy

ความคิดเห็น • 28

  • @MistLabsxUwell
    @MistLabsxUwell 11 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome man but a bit of a heads up on releasing - the fingers shouldn't be going into the hill section and also try and wet the hands with sea water before handling the fish for a successful release. They're prone to picking up our germs and could hinder their lifespan after the release.

    • @MistLabsxUwell
      @MistLabsxUwell 11 หลายเดือนก่อน +1

      Sorry gill

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  11 หลายเดือนก่อน +1

      Thank you yes def something we need to work on

  • @gerhardviljoen6910
    @gerhardviljoen6910 ปีที่แล้ว +1

    Dis darem lekker om so vroeg by die water te kan wees en die dag is n sukses, geluk julle die videos is baie motiverend.

  • @Markiemark-r5i
    @Markiemark-r5i 5 หลายเดือนก่อน

    Awesome video!

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  5 หลายเดือนก่อน

      Thanks for the visit

  • @craigw321
    @craigw321 ปีที่แล้ว +1

    Lekker fishing. Thanks again boys

  • @francoisdebeer5616
    @francoisdebeer5616 11 หลายเดือนก่อน +1

    can you provide me with the info of the accommodation that u have used during this trip ,enjoy your videos

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  11 หลายเดือนก่อน +2

      No problem will have to go and check and let you know 👌

    • @francoisdebeer5616
      @francoisdebeer5616 11 หลายเดือนก่อน +1

      any information pls thx

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  11 หลายเดือนก่อน +1

      +27 82 576 3823

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  11 หลายเดือนก่อน +1

      No problem here is a contact number

  • @faniepretorius3248
    @faniepretorius3248 ปีที่แล้ว +3

    Julle maak mens honger vir visvang.😂 En julle is nog steets by die Dam.❤

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  ปีที่แล้ว +3

      Ja ons die naweek gou gaan gooi terwyl hulle nog daar is mens moet maar melk as jy kan een van die dae is dit weer net winter spesies

  • @juanotto6603
    @juanotto6603 ปีที่แล้ว +3

    Julle vang meer Vis in n dag as wat ek in n jaar vang 👍

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  ปีที่แล้ว +4

      Lol ons het vir jare baie min vis gevang maar soos mens leer en areas leer ken raak dit makliker

    • @juanotto6603
      @juanotto6603 ปีที่แล้ว +8

      Beste TH-cam visvang series op die stadium Hou so aan manne 🎣👍

    • @TerryT007
      @TerryT007 ปีที่แล้ว +3

      ​@@juanotto6603ek stem en hulle deel info. Dankie MOB

  • @stephanie.bronkhorst5911
    @stephanie.bronkhorst5911 ปีที่แล้ว +1

    Baie geluk manne!! Julle is inspirasie

  • @Thaicully777
    @Thaicully777 ปีที่แล้ว +2

    Dit is vir my asemrowend hoe julle tussen die rotse vang, my keel trek sommer toe as ek rotse sien.

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  ปีที่แล้ว +1

      Ja jong ek raak ook te oud vir die rotse maar die vis hou my nog daar lol

  • @ritalouw9289
    @ritalouw9289 15 วันที่ผ่านมา

    Mooi om te sien jul plaas visterug in water, maar jammer dat vis so oor klippe getrek word en skubbe verloor.. Vis groei nie weer skubbe nie..

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  14 วันที่ผ่านมา

      Dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis ons beste doen om dit in die toekoms te verbeter.

  • @Cod_With_Feex
    @Cod_With_Feex 11 หลายเดือนก่อน +1

    I have one thing to say and that is we cant get gatvol of seeing cobs cause they are fun to catch 😂

    • @TheFishingMob
      @TheFishingMob  11 หลายเดือนก่อน +1

      Hehehehe so true