’n Spesiale dag - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 37

  • @cheryllheuning7499
    @cheryllheuning7499 2 ปีที่แล้ว +2

    Geseénd pastr🙌Daar is krag in die dierbare bloed van ons Here❤️

  • @s.e4894
    @s.e4894 2 ปีที่แล้ว

    Ty Pastor Rubain and the Koortjies Band. 🙏🏼🤍

  • @jenemadai9735
    @jenemadai9735 ปีที่แล้ว +1

    Die laaste lied het my altyd in trane. Here hier is ek,gebruik my vir U wil❤

  • @maxievandeventer1141
    @maxievandeventer1141 2 ปีที่แล้ว +4

    Dit was waarlik ñ baie spesiale program dankie aan die predikers sjoe ! praat van aan die brand !
    Jonathan jou mikrofoon was baie sag ek kon nie lekker hoor wat jy se nie(vergewe my) ons is oud.Maar prys die Here ons het die dit so nodig want ons kan nie by die kerk uitkom nie.

    • @doreenbuys5130
      @doreenbuys5130 2 ปีที่แล้ว

      Prys Jesus . Jonathan jy is voorwaar soo gesèènd met hou roeping. ...I pray God's grace and Favour over you &the group....keep shining for God.....

  • @natalianangura8823
    @natalianangura8823 ปีที่แล้ว

    Thanks for your encouragement

  • @karien.dewaal
    @karien.dewaal 2 ปีที่แล้ว +1

    Amazing band! Wow, wat 'n pragtige episode :)

  • @christinerezant6350
    @christinerezant6350 ปีที่แล้ว

    Baie Dankie Here dat U my opgetel het🙌🙏

  • @octaviamosesgordon1721
    @octaviamosesgordon1721 2 ปีที่แล้ว

    Amen, dankie

  • @Hendrid9376
    @Hendrid9376 2 ปีที่แล้ว

    Dankie J R........He has Risen

  • @sheldongoeda1294
    @sheldongoeda1294 2 ปีที่แล้ว

    What a blessing! Geseende paasnaweek aan u almal!

  • @christinerezant6350
    @christinerezant6350 ปีที่แล้ว

    Geseende musiek Here seen hule Dankie vir talent 🙌🙏

  • @lorrainebock914
    @lorrainebock914 2 ปีที่แล้ว +2

    Hallelujah HY het waarlik opgestaan.🙏Geseende Paasfees aan almal

  • @RochelleJacobs-h7i
    @RochelleJacobs-h7i ปีที่แล้ว

    Danki here my siel anbid u ❤🙌

  • @JacquiFortuin-eu6pq
    @JacquiFortuin-eu6pq ปีที่แล้ว

    I love it

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 2 ปีที่แล้ว +1

    Hallelujah Die Here het opgestaan Amen Amen blessings be save blessings happy Easter Sunday and Monday blessings Shalom

  • @christinemartins-u8l
    @christinemartins-u8l 9 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah 🙌🙏 Die Here Lewe 🙌

  • @JosinaSauls
    @JosinaSauls 4 หลายเดือนก่อน

    Siele voeding vir my ❤❤

  • @trevinomalgas9070
    @trevinomalgas9070 2 ปีที่แล้ว

    Hallelujah Jesus het opgestaan
    Dankie Jonathan en span
    Die Here seen julle

  • @s.e4894
    @s.e4894 2 ปีที่แล้ว

    4:49 🙌🏼🔥

  • @herbertmosavel4051
    @herbertmosavel4051 2 ปีที่แล้ว +2

    Hy wys my SY hande 7:01

  • @ivannahdavids4877
    @ivannahdavids4877 2 ปีที่แล้ว +1

    Kan jy ASB se waar Ek die leid "Here hier is ek gebruik my vir U wil" Kan download Groot ASB ??!

  • @katyklaasen6635
    @katyklaasen6635 2 ปีที่แล้ว

    Oh the blood oh the blood my Jesus!

  • @shaneybeeton887
    @shaneybeeton887 2 ปีที่แล้ว

    Amen!.... en op die 3rde dag het HY op gestaan!! HE is risen death could not keep HIM down🙏

  • @winnedplaatjies5832
    @winnedplaatjies5832 2 ปีที่แล้ว

    Wat is die laste song Se naam

  • @ziadelillie5420
    @ziadelillie5420 2 ปีที่แล้ว +1

    Hi🙏🙏🙏🙏

  • @boetadeklerk8495
    @boetadeklerk8495 ปีที่แล้ว

    Iko

  • @lizzieovermeyer2986
    @lizzieovermeyer2986 2 ปีที่แล้ว +1

    Geseende Paas Sondag aan almal!!

  • @kattiefarao6296
    @kattiefarao6296 2 ปีที่แล้ว

    Jesus the name above every other name.Jesus het die dood oorwin glory Hallelujah 🙏🙏👏💯💃

  • @shawnsauls5340
    @shawnsauls5340 2 ปีที่แล้ว

    .. En daar was n sondag oggend

  • @orielstrauss2538
    @orielstrauss2538 2 ปีที่แล้ว

    Die Here het opgestaan, omdat Hy leef...sien ek Kans vir môre.

  • @annalisejones7220
    @annalisejones7220 2 ปีที่แล้ว

    Tazmyn

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 2 ปีที่แล้ว

    Sjoe so geseend blessings Shalom Here Hie is ek gebruik my Amen

  • @julianavanwyk-e4t
    @julianavanwyk-e4t ปีที่แล้ว

    Why do the beautiful female singers have to expise their bosoms to the nation?!