Rietvlei Dam | Catching Carp | Double Trouble | Long weekend Session 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 11

  • @hendriknieuwenhuis5121
    @hendriknieuwenhuis5121 ปีที่แล้ว

    Well done. Nog 'n lekker sessie.

  • @sa-carp-angler4640
    @sa-carp-angler4640 ปีที่แล้ว +1

    Well done 👏

  • @freshwaterturks
    @freshwaterturks ปีที่แล้ว

    Welgedaan so op n Vadersdag mooi sessie julle

  • @francoisdevries1
    @francoisdevries1 ปีที่แล้ว

    As mens 'n goeie spot soek moet mens vroeg op 'n Vrydagoggend al daar wees of is Vrydae nie so besig nie?

    • @AmazingFishingAdventures
      @AmazingFishingAdventures  ปีที่แล้ว +1

      Ek was nog nooit daar op n Vrydag. Naweke in die somer is verskriklik besig. Die winter is nou stil. Maar ek glo mens sal n goeie spot vroeërig op n Vrydag kry.

    • @AmazingFishingAdventures
      @AmazingFishingAdventures  ปีที่แล้ว +1

      En vir ons is n goeie spot 1-10, 14/15 en 38/39

    • @francoisdevries1
      @francoisdevries1 ปีที่แล้ว

      @@AmazingFishingAdventures Dankie vir die replies. Waardeer dit.

  • @jan-hendrikswanepoel7294
    @jan-hendrikswanepoel7294 9 หลายเดือนก่อน

    Hallo. Ek wil weet of julle dalk vir my enige advies kan gee oor rietvlei dam. Ons gaan by die huisies vang. So enige hoek aas? Voer? Diepte? Afstand? Enige iets sal help. Dankie

    • @AmazingFishingAdventures
      @AmazingFishingAdventures  9 หลายเดือนก่อน

      Ons het nog nooit by die huisies gevang nie. Maar dit raak daar vinning diep, so 30-40 meter soos ek verstaan is n goeie afstand. Ons hou SRA produkte, veral hul honey floaties en honey/caramel mieliepitte.

    • @AmazingFishingAdventures
      @AmazingFishingAdventures  9 หลายเดือนก่อน

      Voer, mieliebom of ons hou v PVA bag. Daar is n video op ons kanaal hoe ons dit maak. Spesie: pineapple tigernuts met fake maze bo op en kril boilies of popups. Oor die algemeen werk vrugte geure en kril ook goed.

    • @jan-hendrikswanepoel7294
      @jan-hendrikswanepoel7294 9 หลายเดือนก่อน

      @@AmazingFishingAdventures dankie baie