Ek het lank terug vanaf George na Knysna gery met die Outaniqua ChuChu...toe dit nog oop was...opdraand was dit "i think i can i think i can i think i can" geluid...dit was op n Vrydag...so in Knysna het di "draaitafel" nogal lank geneem om di lokomotief te draai...daai was nou memories...
Ek het so paar keer daai trein gaan af neem toe hy tussen George en Mosselbaai geloop het ... Ry eendag toe George toe om met hom te gaan ry toe het daar nie genoeg mense geboek nie so toe kon ons nie met hom ry nie ... Mens kan maar net hoop die Knysna lyn word eendag reg gemaak..
Baie mooi, wonder maar net hoe so 2 34GE' geklink het
Those locomotives could sure use a fresh coat of paint!
Ek het lank terug vanaf George na Knysna gery met die Outaniqua ChuChu...toe dit nog oop was...opdraand was dit "i think i can i think i can i think i can" geluid...dit was op n Vrydag...so in Knysna het di "draaitafel" nogal lank geneem om di lokomotief te draai...daai was nou memories...
Ek het so paar keer daai trein gaan af neem toe hy tussen George en Mosselbaai geloop het ... Ry eendag toe George toe om met hom te gaan ry toe het daar nie genoeg mense geboek nie so toe kon ons nie met hom ry nie ... Mens kan maar net hoop die Knysna lyn word eendag reg gemaak..
Ek is die 6de ;like" !
BBk