JAN JAN JAN - Gooi Mielies
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 11 พ.ย. 2020
- Official Music video for "Gooi Mielies" by Jan Jan Jan.
Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/GooiMielies
Follow Jan Jan Jan op Social Media:
Facebook - / janjanjanboerboel
Instagram - / janjanjan_officialsa
TikTok - vm.tiktok.com/g7cGwA/.
Clothing and styling by: www.boerboelwear.co.za/
DOP & Editing by: JT Ferreira (IG/@jittels)
Produced by: Boerboel Wear PTY LTD
Directed by: Stephan Hugo Botha / JT Ferreira
Motion Graphics by: Reon Viljoen
Assistant Editor: Reon Viljoen
FEMALE DANCERS:
Janine De Villiers
Charissa Dickinson
Celia Beyleveldt
Alethea Du Toit
Sharne Smith
MALE DANCERS:
Wayne Bester
Jd Engelbrecht
Hardy Keeve
Juandre Nortje
Janco Bannink
Martin Kruger
Ricardo Dickinson
Dilano Etsebeth
Morné Marais
JC. Kidson
Ruan Malot
Heinrich Olwage
DANCING COUPLE:
Ryan & Angelique Hammond
FEMALE GUITARIST:
Alouise Peens
SPECIAL THANKS:
Makeup and Hair by Ashley Palmer: IG/@ashleypalmer_makeup
Lighting and Staging by Modanso Entertainment: IG/@modansoenterainment
Marquee Light Letters by Lampyridae Lights: / lampyridaelights
Catering sponsored by Riviera Vleismark: / rivieravleismark
Choreography and recruiting of dancers: Wayne Bester (IG/@waynebester)
Original Kettle Braais sponsored by: Weber South Africa (IG/@weberbraaisa)
Yellow Electric Guitar sponsored by: Mitech Direct (IG/@ mitechdirect)
Music video by Jan Jan Jan performing Gooi Mielies. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/cPlMZ5
#JanJanJan #GooiMielies #Boerboelwear #LangJan #KleinJan #MooiJan - เพลง
December is officially UNLOCKED! Dankie boys. Lets Rock n Gooi
Great song !!! Best regards from Argentina
You understand anything😂
@@george941 😂
Wow boys elke Keer raak dit net better en beeter love julle musiek Afrikaaaaaaaaaaans is baaaas
Lets get this to a mil views!
Loves from Turkey
Leuke muziek. Kan niet wachten tot jullie cd er komt
Prima musiel en vertoon. Maak nog, dankie dat julle talent deel.
Jan Jan Jan..
Die manne het vir ons hulle vleis gewys en nou wys hulle vir ons hulle mielies!
Nee wag flip😳!!!..Daai het nou so bietjie verkeerd geklink. Hulle gooi nou mielies! 🔥🌽
👌🎵😅Daarsy.
#BaieDuidelik!
Lekker Musiek!!!!!
🤣♥️🎶
Flip al die negatiewe comments man!
Hierdie is ‘n moer lekker tune. 🤩🤩
Baie lekker song. Julle rock. Well done
Parys represent!!😌
Prettige en oplugtende Afrikaanse 'sokkie song'! Absoluut uitstekend uitgevoer in elke sin van die woord. Goeie komposisie, lekker lirieke en 'n super cool video. Wel gedaan aan almal...dit laat my jonk voel elke keer as ek daarna luister...! BTW...ek is 'n jong 68!!!
"Oplugtende"... Ha ha ha - ja, dit verklaar alles!! :(
Your only as young as you feel😊
Well done Manne.
loveeee die liedjie, kan lekker sokkie🙌❤️
skud skud.... lekker sokkie song die. dans vloer aan die brand!! wham!
Ek het die "comment's" gelees...ongelukkig in ons samelewing kan jy nie almal happy hou nie. Jy sal altyd die groep kry wat jy "wow", en dan die wat jou "boo". Ek en man luv al jul songs. En ons byde hou ook van humor. Daar is tans genoeg negatiewe dinge. Ons Luv jul song 🎵.
Stem saam, hierdie mense wat boo het nie smaak vir musiek nie.
Daarsy manne!!🌻
Gooi hom manne! Hy loop 🤩
Welgedaan ouens!
Da vat hy💃
Die is die beste weber advertensie wat ek al ooit gesien het wow well done saadb "sa advertising board" legende
Dasei lekker liedtjie daai!!!
❤woow
❤❤❤❤❤❤❤
I love it
Hy loop mooi as n man hom lekker volume gee! Daar vat hy!
Die song sal lekker werk op n dansvloer !!!
252 dislikes were people wanting to listen to DJ moonchild kak
🤣
Mooi JAN JAN JAN
Super geweldig! Doe zo voort!
Loves from Brazil 🎉
Stamp hom ,klas tune.....
Definitief die Desember tune vir my. #boerboeltrap🕺💃
Mooi mooi 🐕🙏 mal oor die liedjie⚘😘
Lekker manne.
Wow cool video
👍💯
Shap song manne. Met baie volume en brannas loop hy oop. Wat sal Nuwe Jan se naam wees?
Wow
lekker!
Hahaha. Al hierdie manne gan spat are hê. Nice song oukies.
Love julle songs Jan Jan jan
American here, soo i like the 👀 candy, good tune, but I bet i need to know the lyrics to fully appreciate it.
@@juleneswart2224 thanks alot bud!
Hahaha @Julene
@@juleneswart2224 thanks a lot for the translation! ;)
@@juleneswart2224 Dis flippen snaaks :-)
Ya look theres not a lot to translate. I guess as a yank you can just add you in your words to what is quite a catchy tune
Ok die klink great. Ekt meer van n stoor sokkie vibe verwag. Dalk volgende keer😂. Maar dit goed julle. Ps as julle n tiener kort... Eks oop
Ek is gr6 volgende jaar gr7 eks ook oop 😂😂
😅
Well done manne, waar is Fris Jan, of het ek hom net mis gekyk. goeie video en n lekker treffer, Gooi mieliessss.
Hulle het hom vervang
@@JoshuaJansen6269 weet jy dalk hoekom?
@@brandonboshoff7658 hy wil blykbaar fokus op sy fiksheid en solo loopbaan
Bokkies dancing around a braai. Peak Afrikaner, love it. Must be the only country that coopts a public holiday (Heritage Day) into a Braai (BBQ) day.
That's what ANZAC day is as well
Actually Americans have coopted three! Memorial Day (late May), Independence Day (July 4) and Labor Day (Early September). Probably as many BBQs as parades. This was very good..
Julle rock
🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Gooi Gooi Gooi-Gooi Mielies Gooi Mooi Nooi! Hy loop soos 'n haai op 'n houtkatrol.
Yayyyyyyyyyyyyyyyyy
Goeie werk
Lekker man lekker
Weird lyrics, maar die chorus pomp 💪🏻💪🏻
riaan jy is baas
Die nooiens is inderdaad mooi.
420 likes noice
Jussss
Is ek die enigste een wat sien hoe die kort rooi kop by die mans dans hom flippen baie geniet en hy gooi mielies
Nou net hom gesien! 😂
Die kort ou mielies gooi beste.
Ek like die likie
Raai wat gaan ek sing as ek my toets skryf😂😂
🤣🤣
Gooi milis
lik julle songs JAN JAN JAN
Nie geweet Kwagga Smit kan so lekker dans nie... #lookalike
# Tenor #Banjo # Spur # Campbell's
Waar is Fris Jan? 😢
Ek dink hys nou uit die groep
Hy wil op sy eie aangaan. Hy wil iets met gym doen en sing as ek dit nie reg et nie
Oooo ok, dankie
@@baasjan9488 wie se broer is Deadly Cobra S? Die mannetjie maak moeilikheid vir julle deur sy comments. Onthou KykNet speel julle musiek en van ons werk dalk net vir hulle. So kry daai mannetjie onder beheer
Eerste❤
Hierdie is my song
#JanDirection 😂😂😂
Sooo what happened to Fris Jan?
Left to go on a solo career
@@pierrevandermerwe5635 is there some article I can read about it? Can be afrikaans
@@lordDenis16 I saw on Firs Jan's Instagram and looked at comments
so he left jan jan jan?
@@silentfn7747 yes
Jer 😂😂😂
Gaan gooi bietjie mielies op 'n plaas!!
Ja
Stephan
Where is frisjan?
Jip
Ek het die
South african
Nom
As daai girl regtig daai kitaar speel, is sy flippen skitterend.
Haar naam is Alouise Peens, gaan soek haar bietjie. Dit is sy wat daar speel.
Julle mag maar hoor 🔥
Ja ja gooi daar die sokkies
😢
Erik Minnaar
Ek bly naby potchstroom en ek hou baie van hulle lietjie die is die 10 keer ek luister na die een
Boertjies bly sexy!!! damn
I see the lyrics are just as creative as his stage name. Fml.
Ek bly n boer
Ha Richard takeĺ hom
hehehe
ek hou van mielies man
Веселая песенка 😅
FLIPEN GOEIE LIETJIE
I will take Malema on first round!! I'm 6.2 easy fight for him!!!
Ek hou van hoo jelle sing jan jan jan
Boere word vermoor*
Eff maak net wat hulle wil*
Plase brand af*
Jan Jan Jan: Kom ons Gooi mielies...
onthou net hulle allankal nie meer boere nie!
Jy kan nie net altyd negatief wees nie.
Dis hoe ons rol
Moet Ek Vas Maak Of Los Maak?
Jirre, dis 'n kak liedjie, my ore bloei
Ek stem, hond kak.
Jirre jy is dan die kak een
@@silentfn7747 hy tosser gevreet is dit jesus wat die song gesing het? Hou sy naan uit jou capy bek uit as jy nie sy naam goed kan gebruik nie en die ander ding is as jy kan beter sing dan sing en upload een dat ons sien glo nie jy kan nie jyt fokkol tande nie
klom bless bridges aapies julle
uhm.. nee volgende een ouens.....
Beter verwag...
Eerlik is ek nie mal oor julle nuwe liedjie nie. Julle eerste liedjies was stukke beter. "Wys jou vleis" en die oorspronklike "Ek bly 'n boer" was regtig uniek en het my laat voel dat daar uiteindelik hoop is vir Afrikaanse musiek met n lekker boere-gees. Maar nou... dit laat mens voel asof dit maar net nog n Afrikaanse liedjie is wat nou maar weer uit gekom het - n man (of drie) wat sing met n klomp meisies in die agtergrond sodat die video "voller" kan lyk. Julle manne het talent. Ongelooflike goeie musiek talent. Gebruik dit, behou die uniekheid en oorspronklikheid van julle groep en bring die regte boere-gees weer terug asseblief!!
Fede gents
Wat exactly is hierdie? 'n Marketing exercise?
Luister balsak daai is my broer as jy nie iets goed tese het nie dan hou jy jou bek
G’n ander TAAL is beter as AFRIKAANS of sal ooit wees! AFRIKAANS IS TOPS!!!!!!!!
Ek het van julle ander twee liedjies gehou maar die een is nogal ‘n dissapointment😥
Selfde bud😔
pot kak
Ekt regtig meer verwag...