Jou Pa sou so trots gewees het ,hy was so lief vir Stilbaai ,lief om in sy ou Camry te sit vir die see te kyk ,met n garage cone in die hand ,groete Oom Gert
I'm with you...they wear a lot of kahki and drink sh.t loads...and any music video that has a toasted cheese sanga is an absolute trendsetter...great music, great video...
In my gesin hou ons van chutney. Ons het groot geword met die tradisies. Botter buite, chutney binne, kaas oor gerasper. Met Lekker uie by en so paar broodjies met tamatie. What a good boere braai broodjie combo
Dis maklik om te maak, kan jy dit braai? Kan jy die tamatie net warm kry, kaas laat smelt,? Uie net reg,nee jy kanie so hou op dao sing, want j kani f braai nie
altyd as ons braai, eet ons braaibroodjies!😊
Ek is malllll oor die song .My man se ook n braai broodjie is een van die belangrikste van n braai !!!
Dis awesome ... fokkit man Afrikaans bly " spiekeries " ... Oom Jan jy sou ook braaibroodjies like ❤😂🎉
Love die song!!
Jou Pa sou so trots gewees het ,hy was so lief vir Stilbaai ,lief om in sy ou Camry te sit vir die see te kyk ,met n garage cone in die hand ,groete Oom Gert
Braaibroodjies is damn lekker enige persoon hou van braaibroodjies
Braai broodtjie is lekker hier in die kaap maak ons braai pie op die kole baie lekker saam n slaai en lekker soet patats en n sous vir die pie .
🔥❤️🔊Enige tyd is braai broodjie tyd.
En die liedjie kan enige tyd van die week speel tot in die naweek in.
Bibi - JY IS ALLES !!!!!!!!!! Hulle wys jou te min. Jy is goud werd!!!!! Just adore your acting.
wie is bibi?
Ek het lanklaas so video geniet!!!🌸
Nee lekker man. Dit is mos nou waarvan ek hou. Laatweet wanneer julle naby George is. Jul bly by ons. Geen fkn stories. Lekker pappi!
Lekker Muller. Hoop om jou weer by Rustenburg te sien
Wow. Love it. Botter aan die buite kant! 🍽🥪🍖🍷🥩
Ja, nie almal verstaan dit nie, dan moet jy ‘n droë bitter gebrande braaibroodjie eet 🤮
@@farab43910⁰l❤
Awesome!
Gooo momm
❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
Die song gaan lekker met braadjies😂😂😂
Dis lekker musiek 😊 dankie ♥️♥️
N stokkie breek but BIG MAMMAA HELL NOOOOO 😮😮😮😮
Dankie!
Kan iemand asb vir my die Tannie se naam gee wat die braai broodjies maak. Ek love haar ib videos😂
Baby make the blue jean talk
Baby makes the blue jean talk
I do not understand a single world but, I love this song… the video does a wonderful job describing the song ( I presume)
I'm with you...they wear a lot of kahki and drink sh.t loads...and any music video that has a toasted cheese sanga is an absolute trendsetter...great music, great video...
Basically she's a farm girl that hits all he boxes but the friend wants to know if makes a mean sandwich
Lag ek lekker 🤣🤣
Die beste! CHUTNEY!! 👊
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣❤️❤️❤️❤️❤️❤️😍😍😍😍😍
Sys ‘n 10, maar sy kan nie braaibroodjies maak nie! 😂
EITSA!
Ek is oom se grootste fan ek is Michelle Sheppard Adel se dogter😀😀
I LOVE BIG MAMMAA...😮😮😮😮
Julle weet die begin is net eenkant!
Braaibrodjies met chutney is vlippen lekkr
Wie maak braaibroodjies met chutney !!
Haha verseker ons huis gesin 😂🥳
Nee vra dit. old school. Kaas tamatie uie sout en peper. Botter binne. Done. Braai. En geniet.
Julle weeet nie wats lekker n chutney of n sweet chilli sousie loop soos n rooster koek en stroop
Vra ek ok.... 😂😂😂 Vryf bietjie Mrs Balls oor daai broodjie 😅😂
In my gesin hou ons van chutney. Ons het groot geword met die tradisies. Botter buite, chutney binne, kaas oor gerasper. Met Lekker uie by en so paar broodjies met tamatie. What a good boere braai broodjie combo
😅
Waar gaan jy Kom iso moi sog😮
Aag nie klomp snot.
Wie op aarde maak braaibroodjies met chutney!?
Mrs Balls
Smaak verskil. Oms Tamatie en Ui net. Vriende sit Kaas en Chutney ook op. Albei heerlik.
Botter buite kant
Yes!!
Mooi Afrikaans stêm maar jy nodig beter lyrics 👊
Dis maklik om te maak, kan jy dit braai? Kan jy die tamatie net warm kry, kaas laat smelt,? Uie net reg,nee jy kanie so hou op dao sing, want j kani f braai nie
Afrikaanse rympie kak