Ai Nataniel is so talentvol en sing so mooi maar is so snobisties. Loop jy verby hom, smile of knik hy nie, kon darem die effort maak aangesien ons almal hom betaal vir sy optredes. Anders as oorle Randall Wicomb wat so 'n nice en vriendelike kunstenaar was.
Kyk die hemel weet Nataniel is fantasties....ek kan forever na hom luister...Hy is absoluut talentvol...Mal Mal oor hom👌😘
Absolutely love you, your way of painting a picture is amazing 👏 😅
Nataniel is die beste vir my ... vir ewig. Só diep, lagwekkend en altyd ‘n traan by daardie storie☺️
Hy is absoluut n baie spesiale mens. Sterkte vir hom in al sy projekte
Stunning.
you are my hero!!
Excelent
Waar kom hy aan al sy vergelykings en sê goed? Uitstekend! 😂
His deadpan delivery is awesome.
"Dis nie die beeste wat horings het nie, maar die boere". Hahahahaahaha
Ai Nataniel is so talentvol en sing so mooi maar is so snobisties. Loop jy verby hom, smile of knik hy nie, kon darem die effort maak aangesien ons almal hom betaal vir sy optredes. Anders as oorle Randall Wicomb wat so 'n nice en vriendelike kunstenaar was.
So uitstekend &Pragtige STYL! Jacoba
I luv you to bits
Uitstekend 🤣🤣🤣👏👏👏
amazing!!!
Fantastic
Liefde!
Fantasties!!!!!!!
Nataniël is nog altyd v my die beste. Fyn humor, briljant en hy bring altyd " magic " na sy Shows.😂😮
Daai man daaronder se elmboë is seker so seer
Dis stukkend
Maak dit dan reg.
Baie snaaks en komies😂😂
Skreeu snaaks :)
Hahahahahahahahahahaha!!!!! Fantasties!!!!
👌😂🤗🥂
B
0:55 ....ai shame !!! lyk soos n misfit
Hoe lyk jy
Qué pedo con este wey?????
😂he's different