Dankie, laat my so lekker luister, en sien die prentjies wat jy skilder, laat my so lekker lag! Vertel jou stories en mens like ondervindings wat ons laat lag en ons verbeel dings aan gryp en glimlag oor Elkeen Se karakters..... Lag is juis 'n genesing vir ons gebeente....
I love the dry sense of humor that he has, not a smile 😂 or a beat missed, he's very talented and entertaining, could listen to him for ages. A good laugh was needed. Thanks Nathaniel for your amazing work.
Ai mense met Jul negatiewe aanmerkings, wees asb respek vol, as jy nie van Nathaniel se vertel lings Hou nie, Los dit, hoekom luister jy dan Nog na hom.... Gaan luister met liefde na iets anders, ons Ander geniet en waardeer hom.....
Ons het vir paar jaar noodapteek gewerk en dan so net voor toemaak tyd so 22h00 dan kom die vrou met die gestampde kar en kom koop hoesstroop.Vele aande gebeur.Kon deurgaan vir Maude of Mandy😂
sorry nataniel. jou stories is altyd amazing. hierdie een is maar kakerig...in my opinie... natuurlik... dankie vir jou bydrae tot afrikana... sonder groot geeste soos jy sal ons taal verdwyn.
Dankie, laat my so lekker luister, en sien die prentjies wat jy skilder, laat my so lekker lag!
Vertel jou stories en mens like ondervindings wat ons laat lag en ons verbeel dings aan gryp en glimlag oor Elkeen Se karakters..... Lag is juis 'n genesing vir ons gebeente....
I love the dry sense of humor that he has, not a smile 😂 or a beat missed, he's very talented and entertaining, could listen to him for ages. A good laugh was needed. Thanks Nathaniel for your amazing work.
Nataniel is geweldig ; het Afrikaans is geweldig en mag NOOIT verloren gaan !
Ai mense met Jul negatiewe aanmerkings, wees asb respek vol, as jy nie van Nathaniel se vertel lings Hou nie, Los dit, hoekom luister jy dan Nog na hom.... Gaan luister met liefde na iets anders, ons Ander geniet en waardeer hom.....
Love om na jou te luister!
😢 THANKS GOD BLESS U
He rocks my world 🌎 ❤❤❤
😂😂😂😂 Die beste OOOIT!!!
Awesome
Love you
Excellent👏 trane roloor my wange van lag
Altyd goed!
My favourite soos altyd ❤
Kosbare man!
'Man'...???
Ummm. As u so sê dan is dit seker so.
Ons het vir paar jaar noodapteek gewerk en dan so net voor toemaak tyd so 22h00 dan kom die vrou met die gestampde kar en kom koop hoesstroop.Vele aande gebeur.Kon deurgaan vir Maude of Mandy😂
Absolutely hilarious 🤣🙃
Ek vind dit stuk kak funny
Dis goed
Ek is nice n fan nice, maar ek like jou lyn en lengte. Jy is goes in Afrikaans.
😂😂❤
sorry nataniel. jou stories is altyd amazing. hierdie een is maar kakerig...in my opinie... natuurlik... dankie vir jou bydrae tot afrikana... sonder groot geeste soos jy sal ons taal verdwyn.
@@hxlydied 😂
Doos!!!!
En jy is ‘n Goos Morne - halfpad tussen ‘n gat en ‘n doos😂
Boring verby
absolutely disguesting Marissa
@@sjinzaar en nou eem in t Grunnegs..... child