Evangelie Boodskap Prieska, Evangelis Festus

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Evangelie, Tent, Preek, Opelug, Diens, Bemoediging

ความคิดเห็น • 13

  • @timotheusmacaties8106
    @timotheusmacaties8106 ปีที่แล้ว +1

    Amen evangelis werklik alles wat u bedien is van God bly in sy wee

  • @rianajantze4361
    @rianajantze4361 3 ปีที่แล้ว +4

    Evangelis ek is van die kant van Namibia en regtig die woord wat u bedien stig my so. Hou my ook altyd in u gebede sodat die Here my kan full met die Heilige gees.

    • @gertfestus9220
      @gertfestus9220 3 ปีที่แล้ว +1

      Ons maak so my Suster. Mag die Here u vul met Sy liefde

  • @sofialubbe7213
    @sofialubbe7213 4 ปีที่แล้ว +2

    GODS MAN U SEEN MY ...... EK KAN DIE SALWING GEVAAR. GLORY

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443  4 ปีที่แล้ว +1

      Glory. Mag die seen van die Here oor u lewe rus.

  • @stafricogoonertv6691
    @stafricogoonertv6691 5 ปีที่แล้ว +1

    wow die Godsman lyk completed soos leraar gysie en preek soos hy kan di God regta so akuraat wees wow

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443  5 ปีที่แล้ว

      Vrede my broer. Waar kan ek Leraar Gysie sien preek asb

  • @renziawilliams6903
    @renziawilliams6903 ปีที่แล้ว +1

    Ja nee k verlang na di tent bedienings n di boodskap so in die so direk

  • @camygcamyg3011
    @camygcamyg3011 4 ปีที่แล้ว +1

    Gods man ek is vqn die kant van humsdorp en voelg u altyd mag God u seen bo alle seen

    • @pierrewillemse7443
      @pierrewillemse7443  4 ปีที่แล้ว

      Geseend is u man van die Here. Ek verteou die Koning bring ons bymekaar. Alle seen😇

  • @basimanowoseb8767
    @basimanowoseb8767 5 ปีที่แล้ว

    Maak nog video bru