Ek wil nie lag, so asseblief elkeeen doen wat hul goed bevind. Ek ken skuinheilige Ds. wat erg skeef is, en te bang om uit die kas te kom asgevolg van om fonds insamelling.
Mense gaan vervolg word en kerke is grootliks deel van die beoordeeling. God is die waarheid en in sy bybel staan dit duidelik dat die huwelik tussen n man en vrou God se hele doel vir die lewe is. So wanneer pastore en dominees die bybel en woord van God wil kom verdraai sodat hulle weergawe van wat hulle dink Godlike liefde is... Gaan hulle laat brand in die hel. God se nie almal wat se God God u ken my... Gaan die ewige lewe he. En dit is hierdie dinge wat God bedoel het. Julle is besetinisse en nie lekker in die kop nie. Julle gaan gestraf word. En dit is sonde so hou op vir almal en jouself lieg. Die huilige gees is nie in jou nie.
Dit klink so moedswillig. Mens kan tog in 'n hof gaan trou. Waarom 'n instansie wat vir die ou mense so belangrik is totaal vernietig. Later is hulle so verward - ek hoor die ou mense in my familie se: Ag ek weet tog nie.. En hulle begin net psalms lees en niks meer nie. Dis so jammer. Toe Paulus gepreek het het iemand aan die slaap geraak en uit 'n gebou geval - twyfel of enige persoon gese het HEY ek is gay! by the way. Ek dink nie daar was 'n roll call en 'n klomp admin betrokke OF 'n rekenmeester nie. Hulle't net gepreek by hierdie huis en daardie huis. Mens moet tot bekering kom en 'n nuwe mens word. Die Bybel word gekompliseerd GEMAAK dit is nie gekompliseerd nie.
Dis rebellie,hulle kan hul eie homoseksuele kerk begin.maar die bose wil mense laat sondig.Andre en ander wat die Woord verdraai sal voor God moet rekenskap gee.
Ek is nou17, op 14 gedoop in die NG kerk. Het die Kerk altyd beskou as n veilige plek, maar nadat ons Ds vir my gesê het om gay te wees is n sonde, sien ek die kerk as n plek wat als van my weg gevat het, en die rede hoekom ek en my pa nie meer praat nie. Het in die afgelope jaar weer begin bybel studie doen, maar sal nie weer my voete in n kerk sit nie
Die bybel God se woord praat van seksuele sondes waarvan een selfdegeslag seksuele verhoudings is daar is baie ander seksuele sondes ook bv seks met diere pa met dogter ens. Al se die kerk wat God se woord se dit is sonde, Ons kan geen een van die sondes verander en se dit is nie meer sonde as God se dit is n sonde nie. Daar is ander soorte sondes ook moorde diefstal haat nyd afguns ens dit bly alles sonde. Geen mens is sonder sonde nie maar geen mens of kerk het die reg om God se woord te wil verander om ons mens te pas nie as hulle dit doen is hulle nie meer van God nie maar van die duiwel. God is genadig en vergewe en kan mense se lewens verander geen n maak vrede met jou pa ek glo hy het jou lief en hy het ook baie pyn omdat jy hom verwerp het
ds hoef jou niks te sê nie. dis nie sy call nie. Net die Bybel alleen kan vir jou sê. hulle praat nooit oor 1 Thess 4 nie en vir ons wat weer gebore is, is elke sin van die woord net kosbaar. dis maklik, jy vat dit met God en sy Woord wat alles is, of verwerp dit. waarom jouself in n penarie sit. niks keer enige mens om na kerk te begin nie. as ek nie geld in daai gebou met die klok het nie, is ek net n gas daar. ek het nie n pannekoek verkoop vir n steen in die gebou nie.
@@estellesteenkamp3885 as n mens nie werklik glo nie, maak dit nie saak nie. Daar is n gesanik met sonde onder mense wat nie saam met Jesus lewe niie Hy't die finale prys betaal. it is finished. jy leer in dit wat reeds verniet vir ons gekoop is, of verwerp dit. Paulus het die kerk verdruk voor sy bekering. dit is nou die tyd wat ons met groot verlange na ons ontmoeting in die wolke uitsien.
@@chloe7seven22 God het vir ons sonde gesterf maar dit beteken nie almal gaan eendag saam met Hom in die hemel wees nie die hele woord van God maak dit baie duidelik. God het sy koninkryk so ook Satan ons rig lyne van hoe ons moet leef kry ons uit God se woord. Dit is ons verantwoordelikheid om Sy woord te lees en God te leer ken Hy is 'n regverdige God 'n God van liefde wat beteken Hy gaan ons eendag oordeel. Sommige van ons gaan genade ontvang ander nie.
Wat is volgende ???
Geestelike tuiste vir fonds insameling.
Ek wil nie lag, so asseblief elkeeen doen wat hul goed bevind. Ek ken skuinheilige Ds. wat erg skeef is, en te bang om uit die kas te kom asgevolg van om fonds insamelling.
Mense gaan vervolg word en kerke is grootliks deel van die beoordeeling. God is die waarheid en in sy bybel staan dit duidelik dat die huwelik tussen n man en vrou God se hele doel vir die lewe is. So wanneer pastore en dominees die bybel en woord van God wil kom verdraai sodat hulle weergawe van wat hulle dink Godlike liefde is... Gaan hulle laat brand in die hel. God se nie almal wat se God God u ken my... Gaan die ewige lewe he. En dit is hierdie dinge wat God bedoel het.
Julle is besetinisse en nie lekker in die kop nie. Julle gaan gestraf word. En dit is sonde so hou op vir almal en jouself lieg. Die huilige gees is nie in jou nie.
Dankie Kabous en Andre om dit aan te spreek!
Ek is nie gay, maar ek het kerk gelos op my 21 ste jaar.
Dit klink so moedswillig. Mens kan tog in 'n hof gaan trou. Waarom 'n instansie wat vir die ou mense so belangrik is totaal vernietig. Later is hulle so verward - ek hoor die ou mense in my familie se: Ag ek weet tog nie..
En hulle begin net psalms lees en niks meer nie. Dis so jammer. Toe Paulus gepreek het het iemand aan die slaap geraak en uit 'n gebou geval - twyfel of enige persoon gese het HEY ek is gay! by the way. Ek dink nie daar was 'n roll call en 'n klomp admin betrokke OF 'n rekenmeester nie. Hulle't net gepreek by hierdie huis en daardie huis. Mens moet tot bekering kom en 'n nuwe mens word. Die Bybel word gekompliseerd GEMAAK dit is nie gekompliseerd nie.
Dis rebellie,hulle kan hul eie homoseksuele kerk begin.maar die bose wil mense laat sondig.Andre en ander wat die Woord verdraai sal voor God moet rekenskap gee.
Ek is nou17, op 14 gedoop in die NG kerk. Het die Kerk altyd beskou as n veilige plek, maar nadat ons Ds vir my gesê het om gay te wees is n sonde, sien ek die kerk as n plek wat als van my weg gevat het, en die rede hoekom ek en my pa nie meer praat nie. Het in die afgelope jaar weer begin bybel studie doen, maar sal nie weer my voete in n kerk sit nie
Die bybel God se woord praat van seksuele sondes waarvan een selfdegeslag seksuele verhoudings is daar is baie ander seksuele sondes ook bv seks met diere pa met dogter ens. Al se die kerk wat God se woord se dit is sonde, Ons kan geen een van die sondes verander en se dit is nie meer sonde as God se dit is n sonde nie. Daar is ander soorte sondes ook moorde diefstal haat nyd afguns ens dit bly alles sonde. Geen mens is sonder sonde nie maar geen mens of kerk het die reg om God se woord te wil verander om ons mens te pas nie as hulle dit doen is hulle nie meer van God nie maar van die duiwel. God is genadig en vergewe en kan mense se lewens verander geen n maak vrede met jou pa ek glo hy het jou lief en hy het ook baie pyn omdat jy hom verwerp het
Dis als goed en wel...ek meen moet die hele gemeente nou ja en amen sê oor alles...anner mense mag ook n opinie hê of hoe