Perspektief: Augustus 2024 - Gereformeerde kerke loop leeg

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • Gereformeerde kerke in Suid-Afrika - op die platteland en in stede - loop leeg volgens artikels en die media. Scriptura bespreek moontlike redes hiervoor aan die hand van die Skrif. Die Bybelse antwoord wat in ons is, stel nie vir ons nuwe gebruike, of formuliere, of leerstellings voor nie, maar is die hoop vir alle mense op enige plek in die wêreld: Christus.
    00:40 Artikels en redes vir die afname van lidmaattalle
    06:20 Oorsigtelike bespreking
    09:15 Verdrukking is 'n realiteit
    13:50 Is daar nog getroue kerke?
    16:15 Is die afname in getalle 'n teken van verval?
    20:00 Wat moet ons doen en onthou?
    29:20 Wat is herlewing en reformasie?
    34:00 Is gereformeerde teologie nog relevant?
    Skrifverwysings:
    Joh 14-17, Open 2:1-7, Artikel 27 - Die Algemene Christelike Kerk, Hand 15, 1 Petrus 3:15, Joh 3, John 6, Jon 10, Heb 13, Gal 3:1-2, Rigters, Rut, Matt 16:18
    www.scriptura....
    Maak gerus 'n donasie via SnapScan: pos.snapscan.i...
    Teken in op ons TH-cam kanaal - / scriptura
    Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast - podcasts.apple....
    Besoek ons webblad - www.scriptura.co.za
    Like ons blad op Facebook - / scripturaweb
    Epos ons, of stuur jou vrae na - info@scriptura.co.za
    Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

ความคิดเห็น •