Die weg van almal op aarde: Wanopvattings oor die dood

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Nikolaas Pienaar
    Waar die woord van God nie gepredik word nie, neem mense verskillende wanopvattings as waarheid aan, en leef steeds in vrees vir die dood. "Ware troos verg waarheid", sê Nikolaas Pienaar. Verskuif ons ons vertroue na geliefdes wat afgesterf het, omdat ons wanopvattings het oor waar hulle siele heengaan na hulle afsterwe? Treur ons soms soos mense wat nie hoop het nie, omdat ons nie bybelse insig het oor waar die ontslapenes hulself bevind nie? Is die dood die einde van jou lewe, of is daar lewe na die dood?
    00:00 Deel 2 - Wanopvattings oor die dood
    02:00 Verskillende wanopvattings
    06:26 Is mense (of hul gees) nog by jou al het hulle gesterf?
    11:00 Bestaan die hemel en die hel werklik, of is dit virtuele werelde?
    14:22 Die wegrapingsteorie en Openbaring
    17:14 Is ons in die greep van vrees vir die dood?
    18:00 Hoekom bestaan hierdie wanopvattings?
    22:34 Wat is die antwoord op miskonsepsies?
    29:35 Hoe troos ons mekaar dan prakties?
    Skrifverwysings:
    1 Tess 4:13, Pred 3:11, Hebreërs 2, Nederlandse Geloofsbelydenis - Artikel 37, 1 Kor 15:53-58, Kol 3:1, 1 Tess 4:18
    www.scriptura....
    Maak gerus 'n donasie via SnapScan: pos.snapscan.i...
    Teken in op ons TH-cam kanaal - / scriptura
    Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast - podcasts.apple....
    Besoek ons webblad - www.scriptura.co.za
    Like ons blad op Facebook - / scripturaweb
    Epos ons, of stuur jou vrae na - info@scriptura.co.za
    Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

ความคิดเห็น •