Nee hell! Wisk klink nie reg nie!!! Klitser is wat ons dit genoem het. Lekker om te sien daar is afrikaners wat ons trotse tradisies en resepte hier plaas. Dankie.
Sjoe my ma het sltyd die resep gebak na haar dood is die resep net weg en jou waarlik hier kom jy vandag met dieselfde resep Baie baie dankie gaan dit sommer nou dadelik bak
Haai, baie dankie vir die prag komplimente. Ek waardeer dit. Probeer maar ons Afrikaner kultuur en kosse laat voorleef. Ons het so baie om op TROTS te wees.
Hi Denise, weet jy, ek het die resep begin maak en toe dink ek: kom ek maak hom sommer dubbeld aan en begin toe video maak. Volg gerus die instruksies en probeer. Jy sal nie spyt wees nie. Baie lekker.
Nee hell! Wisk klink nie reg nie!!! Klitser is wat ons dit genoem het. Lekker om te sien daar is afrikaners wat ons trotse tradisies en resepte hier plaas. Dankie.
Dankie maat. Ek kon net eenvoudig nie daai woord in my kop kry op die oomblik nie.
Sjoe my ma het sltyd die resep gebak na haar dood is die resep net weg en jou waarlik hier kom jy vandag met dieselfde resep
Baie baie dankie gaan dit sommer nou dadelik bak
Saam met daardie koffie van jou... Lyk smaaklik!
Dankie vir die Engelse subtitles. Maakliker vir my.
Haha aag Los vir kosmeester as hy wil se wisk as hy wil se wisk haha
Kosmeester jy mag maar kos maak...lyk alles so lekker...jy het so n warm persoonlikheid ...
Haai, baie dankie vir die prag komplimente. Ek waardeer dit. Probeer maar ons Afrikaner kultuur en kosse laat voorleef. Ons het so baie om op TROTS te wees.
Ooh hoe lus is ek nou vir daardie appeltert🤤
Glo my. Baie lekker.
😍😃🤤😋🤤😋🤤😋oooo lyk hemels lekker gaan dit vir seker maak baie dankie vir die resepte 💓🙏🏻
Glo my! Dit is voorwaar ‘n fees!
Nou hoekom het jy alreeds 'n klomp eiers in die mengbak voordat jy die ander 2 eiers bysit?
Gaan diit maak
Jy gaan dit LIEF
Daar is dan ander bestandele reeds in die mengbak?