Psalm 104 AOV "Gebed vir die oorwinning en 'n beeld van toekomstige seën"
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2025
- Psalm 144 Afrikaans 1933/53 "Gebed vir die oorwinning en 'n beeld van toekomstige seën" Hierdie bekende Psalm van Dawid staan bekend as die Elfde Lofgebedspsalm. Hierdie video is die volgende in my reeks getiteld "Bybel in Beeld" op my kanaal waarin Skrifgedeeltes visueel versterk word sodat dit makliker onthou kan word en beter gevisualiseer en internaliseer kan word.
As jy hiervan hou, 👍 my kanaal asb en teken in ("subscribe") om op hoogte gehou te word van nuwe materiaal.
NS Ek vind Tubebuddy van onskatbare waarde om my TH-cam kanaal te help optimaliseer vir "SEO" en om tyd te spaar. Hulle het ook hope gratis hulpmiddels. Kliek hier vir meer inligting: www.tubebuddy....
Kommentaar word verwelkom en sal persoonlik beantwoord word.
Ek kan gekontak word by:
epos: drjackie@jollyfox.co.za
webblad: www.jollyfox.co.za/drjackiehome