Musiek vir Bybelstudie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • 30 minute se rustige musiek - ideaal vir Bybelstudie of vir agtergrond tydens stiltetyd of gebed. Strelende klavierklanke skep 'n rustige atmosfeer om in aanbidding te kan ingaan. In die eerste 10 minute is daar vredevolle natuurtonele, en daarna verskyn 'n swart skerm sodat daar op gebed of aanbidding gekonsentreer kan word.
    Hierdie musiek kan ook gebruik word om te ontspan of makliker aan die slaap te raak op 'n natuurlike wyse.
    Inspirasie kan uit bekende Skrifgedeeltes gevind word in die volgende speellys: • Scriptures in Pictures...
    As jy hiervan hou, 👍 my kanaal asb en teken in ('subscribe" en druk die klokkie) om op hoogte gehou te word van nuwe materiaal.
    Ek vind Tubebuddy van onskatbare waarde om my TH-cam kanaal te help optimaliseer vir "SEO" en om tyd te spaar. Hulle het ook hope gratis hulpmiddels. Kliek hier vir meer inligting: www.tubebuddy....
    Kommentaar word verwelkom en sal persoonlik beantwoord word.
    Ek kan gekontak word by:
    epos: drjackie@jollyfox.co.za
    webblad: www.jollyfox.co.za/drjackiehome

ความคิดเห็น •