Rudi Claase, nuwe enkelsnit Woordeloos - 6 April 2021

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Liedjieskrywer en musikant Rudi Claase kuier by ons om oor sy nuwe enkelsnit Woordeloos te gesels.

ความคิดเห็น • 10

  • @madeleindiedericks7020
    @madeleindiedericks7020 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie baie talentvolle liedjie skrywer en sanger die...love hom😍

  • @willieliebenberg3153
    @willieliebenberg3153 2 ปีที่แล้ว

    As daar eending is wat ek baie waardeer en rispekteer van Rudi is die feit dat hy spontaan aan God erkenning en eer gee vir sy sukses,,,,,,baie trots op jou Rudi,ek dink daar is ander kunstenaars wat maar bietjie kennis kan neem daarvan,

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +1

    Rudi ek kan nie stop om hierdie onderhoud te kyk nie Aesome !!! xxx

  • @user-zd6uh1ed9x
    @user-zd6uh1ed9x 9 หลายเดือนก่อน

    Rudi ekt my liefling man verloor, en Woordeloos het my gevoel 100% beskryf. Dankie❤blessings

  • @harkeb
    @harkeb 3 ปีที่แล้ว +1

    Beste wense Rudi. Jy is n juweel vir Afrikaans en die Mabels! Ons is lief vir jou.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +1

    Rudi jy bly maar stunning en die onderhoud was awesome lovies xxx

  • @PetrusSpies
    @PetrusSpies 5 หลายเดือนก่อน

    RUDI MORE: EK SIT NO EN LUISTER NA JOU LIEDTJIES LOVE IT EK WIL JOU IETS VRA HET JY AL GEDINK OM SAAM NADINE TE SING EN ALTYD WIL SAAM SING JUL HET NO DIE PERFEKTE STEMME OM SAAM TE SING SOOS EK AFSONDERLIK LUISTER NA JUL TWEE GUNSTELINGE.

  • @marianabarker5390
    @marianabarker5390 3 ปีที่แล้ว +1

    Soos altyd Briljant, jy is soo talentvol...❣

  • @magdazietsman8725
    @magdazietsman8725 3 ปีที่แล้ว +1

    Terwyl ek na Rudi luister dink ek aan Keanu Reeves. Keanu kan nou wel NIE sing nie maar die liewe mens wat hy is laat my aan Rudi dink. Het julle geweet dat Keanu 'n mens-mens is? Geen aansit en die mooiste mens van binne. Rudi mooi wense van my af.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 ปีที่แล้ว +1

    Rudi jy mag maar sing want jy is n ongelooflike sanger xxx