Rudi Claase | Oor sy splinternuwe enkelsnit 'Hobo Halleluja' | 14 Junie 2022

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ส.ค. 2024
  • Rudi Claase kuier #OpiGeelBank om oor sy splinternuwe enkelsnit Hobo Halleluja te gesels.

ความคิดเห็น • 9

  • @ChrissieLatham-w2c
    @ChrissieLatham-w2c 5 หลายเดือนก่อน +1

    Rudi is een van ons beste liedjie skrywers.

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 3 หลายเดือนก่อน +3

    Wow!!!! Rudi..700 liedjies. Dit is amazing..Absolute a gawe van bo. Moet nooit ophou skryf. Ons së dankie vir al die mooi liedjies en musiek wat uit jou pen kom. GOD BLESS YOU MY FRIEND. AND HE LOVES YOU...Blessings van jou fans.❤❤❤❤

  • @ritasteyn7564
    @ritasteyn7564 2 หลายเดือนก่อน +1

    Rudi jy is net die beste ooit!!!

  • @mariannedekock7996
    @mariannedekock7996 5 หลายเดือนก่อน +2

    Twee van die mooiste mooi stemme wat mekaar so gekomplimenteer het. Rudi en Corlea. Tot vandag toe is daar NIEMAND wat Rudi en Corlea se stem harmonie kan na doen nie! Ek wens julle kan vrede maak, en weer saam sing !

  • @christal1880
    @christal1880 ปีที่แล้ว +7

    Die ongelooflikste liedjie skrywer ooit. As ek 'n lied hoor, dan weet ek al dit is Rudi Claase. Elke liewe lied van Rudi praat met my. Ekself was al arm en ryk, in dit het ek gegroei, my Skepper leerken. Jy is reg Rudi, God voorsien, nie net aardse dinge nie maar ook daardie diepte in ons harte. Rudi jy move my!!! Dankie vir wie jy is en wat jy skryf.

  • @madeleindiedericks7020
    @madeleindiedericks7020 9 หลายเดือนก่อน +1

    Ongelooflike kunstenaar..ek love hom

  • @user-dc2fh8jj9l
    @user-dc2fh8jj9l ปีที่แล้ว +2

    Rudy, jou musiek is òngelòòflik mooi !!!!

  • @lorettedenny4002
    @lorettedenny4002 9 หลายเดือนก่อน +1

    AMAZING, Rudi ... ! ***

  • @daleneoberholster125
    @daleneoberholster125 3 หลายเดือนก่อน +2

    Rudi, jy is n wonderlike voorbeeld van Opstaan en aangaan. Lieflike mooi hart-mens! Dankie vir al die pragtige liedere uit jou pen. Sterkte vir jou pad vorentoe!