Baardberaad 146 - Vakansie dinge

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 1

  • @johanvandersandt8904
    @johanvandersandt8904 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Ja hier in die Noordwes is die rreen ook maar skaars. Ek dink dit gaan oor n saak van hopeloosheid. Van 2020 is dit asof die mensdom n skuif begaan het. Mense is korter van draad en moer as voorheen. Hulle kom agter dat meeste net n nommer is sonder hoop en n toekoms. Baie manne kan skaars bekostig om deur die jaar te kom wat nog van op vakansie gaan. Wel ek kan nou nie praat van Hartenbos nie maar ons was Uvongo toe en het bay n bekostigbare plek gebly vir 10 dae. Ons was vier en het met n Daihatsu Terios gery so brandstof was nie so duur soos my Hilux sou wees nie en ons het amper R30 000 spandeer. Ons het ook nie vreeslik rof aangegaan nie en ook nie baie uitgeeet nie. Bly weg van Thailand. Daar is niks vir n boer om te eet nie hahaha! Ek het al perd geeet sonder my wete in n vleis pastei. Mal oor vuurwerke maar kan dit nie bekostig nie. Smaak my Johan hou van met vuur speel haha! Ek mis my twee wiel metaal perd. Hulle is gevaarlik maar bitter lekker om te ry! Ek is geneig om saam te stem Johan. Dit wat uit JOU grond uit kom behoort aan JOU nie die blerrie staat nie. De Beers het n helse veldtog geloots om hulle produk te bemark. Ek gaan daai onthou haha! n R20 man. Mooi loop manne! Seen en vrede vir julle almal!