Eloise Saayman Getuienis Deel 1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 27

  • @physiotherapyadmin3948
    @physiotherapyadmin3948 ปีที่แล้ว +2

    Ag wat n eer om te luister uit Australia hou aan my dierbare sussie in jesus❤❤

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 ปีที่แล้ว +1

    Amen! Dankie Jesus.
    Wys U mag en krag.
    Ons prys U Naam.

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 หลายเดือนก่อน

    BAIE DANKIE. So bly ek het op jou program afgekom en meer van jou liedtjies gehoor. So bekent. Bring old memories terug. Lekker om GOD se kind te wees. Geseënd is jy in JESUS CHRISTUS NAAM.
    Rina Duvenage van Gauteng Alberton

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว +2

    Amén. Seën haar meer en meer Vader.
    U het vir haar deure oopgemaak wat niemand sal kan sluit nie.
    Jy raak my hartsnare.

  • @rentiaboshoff9939
    @rentiaboshoff9939 3 ปีที่แล้ว +2

    Amen! Dankie Here vir Eloise, seen haar in oorvloed Abba Vader met meer as wat sy voor vra!!!

  • @roseracheal4770
    @roseracheal4770 2 ปีที่แล้ว

    Halleluia halleluia...from Kota Kinabalu Sabah 🙏🏼❤️🌹

  • @urdapieterse6306
    @urdapieterse6306 2 ปีที่แล้ว

    Halluluja amen, because I know He Lives🙏🙌💕

  • @franiesteyn3092
    @franiesteyn3092 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie baie dankie jy sit lewe in my siel vir Jesus

  • @nonconformist4802
    @nonconformist4802 5 ปีที่แล้ว +1

    @ 7:00 onward, What a mighty Creator God we serve, Jesus Christ the LORD and KING of all

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @user-lg9ot5jz2o
    @user-lg9ot5jz2o 5 หลายเดือนก่อน

    Amen prys die Here Hallelujah

  • @reneemento7815
    @reneemento7815 ปีที่แล้ว

    Glory be to God ❤❤

  • @KarlienOlsen-i1x
    @KarlienOlsen-i1x 8 หลายเดือนก่อน +1

    Experience ❤

  • @cornefaure3135
    @cornefaure3135 2 ปีที่แล้ว

    lief vir jou my sissie dankie vir jou talent

  • @mamaina2000
    @mamaina2000 3 ปีที่แล้ว

    HALLELUJAH FROM INDONESIA ❤️🙏

  • @susanfourithis1258
    @susanfourithis1258 2 ปีที่แล้ว

    Sy is wraggies talentvol.Wat n pragtige stem.Sy doen alles net reg.My smaak.

  • @iwandavanzyl9821
    @iwandavanzyl9821 4 ปีที่แล้ว +1

    Sy is aan die brand vir die Here.

  • @elmacoetzer4783
    @elmacoetzer4783 3 ปีที่แล้ว

    Wat feeslekker beteken is: om GOD te ken, loof en te kan prys

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 ปีที่แล้ว

    Wens ek was daar.

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 4 ปีที่แล้ว

    Dis fantasies !!! Jy is geseende !!!

    • @louisaludeke2949
      @louisaludeke2949 2 ปีที่แล้ว

      Eloise hierdie boodskap van 2jaar terug was vandag vir my, jou getuienis raak my hart

  • @physiotherapyadmin3948
    @physiotherapyadmin3948 ปีที่แล้ว

    Pragtig hou net aan n stem soos n Engel ek glo die Hemele sig saam

  • @willemventer741
    @willemventer741 4 ปีที่แล้ว

    kommen apostolies

    • @eloisesaaymanwellknownsago5567
      @eloisesaaymanwellknownsago5567  4 ปีที่แล้ว +2

      Ek weet nie wie jy is nie...jy bly my sleg sê...maar jy bly ook my teachings kyk...bel my by 0791088192...dan praat ons oor presies wat jou probleem nou eintlik met my is...intussen bid ek vir jou.🤗🤗🤗

    • @susanfourithis1258
      @susanfourithis1258 2 ปีที่แล้ว

      @@eloisesaaymanwellknownsago5567 Vra die man wat se jy is commen,laat hy dit beter moet kom doen.Bly weg dan.

    • @susanfourithis1258
      @susanfourithis1258 2 ปีที่แล้ว

      Willem bly weg.