Casper De Vries, Weermag

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 เม.ย. 2015

ความคิดเห็น • 63

  • @qgde3rty8uiojh90
    @qgde3rty8uiojh90 ปีที่แล้ว +1

    This is the first time for me as a Dutchman, that I get to see a young, skinny Casper de Vries with a full head of hair (even if it is already thinning). I find the Afrikaans a bit hard to understand though. It's clearly easier for me in other videos. I wonder when this was filmed. Does anyone know?

  • @SuperBenette
    @SuperBenette 5 ปีที่แล้ว +4

    Hy het lank vooruit geweet wat gebeur daar in die land.

  • @janniekitching7216
    @janniekitching7216 4 ปีที่แล้ว +2

    Jou Moer seun!!

  • @npprinsloo2192
    @npprinsloo2192 5 ปีที่แล้ว +8

    Die land het toe in sy moer gegaan Cassie

  • @brendencampbell3082
    @brendencampbell3082 3 ปีที่แล้ว

    Moderne probleme kort moderne oplossings.

  • @leonsteyn6921
    @leonsteyn6921 7 ปีที่แล้ว +3

    Pincer Piet, ja jy kan mos hoor aan die vertelling dat hy daar was, dalk net PDskool :) maar nog steeds. Goedige gespot met die manarismes van die ou korperale en sammajore, want dis hoe dit was. Sy broer was toevallig instrukteur en later Vloot kaptein in die SAW.

    • @pincerpiet
      @pincerpiet 7 ปีที่แล้ว +2

      +Leon Steyn Mag wees, maar sy maniere in die algemeen en optrede teenoor die Afrikaner los soms iets te wense oor. Mens is ook maar redelik sensitief wat oor die ou SAW gee word vanaf mense wat nie die minste benul het wat in ons dae gebeur het nie, asook mense wat hulself belangrik maak deur die ou SAW te beswadder. Dan kry jy ook die klompie wat doelbewus besig is met "active measures" op die web.

    • @frikvanniekerk1873
      @frikvanniekerk1873 5 ปีที่แล้ว +1

      Mad lipz

    • @henrypinkham8614
      @henrypinkham8614 3 ปีที่แล้ว +1

      Nee, hy het dalk ietsie by sy boetie gehoor, maar te oordeel aan sy storie kon hy onmoontlik nie self daar gewees het nie! Watter selfrespekterende korporaal sal 'n arrogante troep soos daardie met sulke nonsens laat wegkom, vertel dit vir iemand wat 'n bietjie meer "gullible" is.

  • @franstraut8585
    @franstraut8585 5 ปีที่แล้ว +1

    Ag Casper daar is nie pienk onderbroekies in die weermag nie...!

  • @pincerpiet
    @pincerpiet 7 ปีที่แล้ว

    Simpel youtube keer my om by die regte plek te antwoord. Iets blokkeer dit.

    • @cornemouton2740
      @cornemouton2740 6 ปีที่แล้ว +2

      Poephol, jou vaardighede, of die tekort daaraan blokkeer jou.

    • @AmandaWait
      @AmandaWait 6 ปีที่แล้ว

      Jinne hoekom moet julle so ongeskik wees? Hou julle smoele as julle nie nice kan wees nie.

    • @wouterdevos4267
      @wouterdevos4267 6 ปีที่แล้ว

      Pincer Piet j

    • @AmandaWait
      @AmandaWait 6 ปีที่แล้ว

      LlamasAreBest Vieslike drek.

    • @AmandaWait
      @AmandaWait 6 ปีที่แล้ว

      LlamasAreBest *Satansdrek!*