Hi Manie jy mag maar sing want jy kan sing jy is een van die beste SA sangers sal altyd na jou musiek luister is pragtig Vader Yahweh sal jou seen met jou pad voorentoe wees geseend ❤
Ek verlang na jou.....jy wat net weggestap het.....Kom terug....asb. dis al wat my hart sal genees......Here help my dat James weer sy weg na my toe vind..... "HELP"....
Manie, i so wish you would make more of this kind of music! i would be the first to purchase the dvd!!!!!! just love it
Uitstekend Manie! Mag God altyd jou pad vorentoe verlig en seen. Mag jy n baie geseënde sanger altyd wees!
Awesome manie
Dit is so so mooi en my ❤is stukkend😢😢
Dankie Manie wat jy vir my ma Ouma Nellie beteken het...
Donker hart is my song
Pragtig manie die mooiste woorde
😢Manie dit voel.die lied is do.van toepassimg op my lewe . Loefgekry op 8 en.nog steeds lief vir daa persoon
Pragtig!!!! Hier is nog n wenner. Doen so voort Manie en ek bly jou ondersteun.
Baie van ons het n donker hart wat huil. Party seker meer as ander. Pragtge lied.
Hi Manie jy mag maar sing want jy kan sing jy is een van die beste SA sangers sal altyd na jou musiek luister is pragtig Vader Yahweh sal jou seen met jou pad voorentoe wees geseend ❤
Wow Beutiful jy mag sing baie mooi
Nog een van uit die boonste rakke. Jy weet net hoe om die hartsnare aan te raak Manie. Dankie vir jou mooi musiek.
Liefde manie. Baie dankie vir die liefde van u stem.
Dankie dat ek elke dag jou musiek kan luister lief jou en jou pragtige vrou die tannie by saspark brug
Another true Gem.
Fabuloso
Hierdie liedjie is besonders mooi. Dit laat my verlang na my ouma . Ons het haar laas week donderdag begrawe... Tyd sal genees !
Dis my ring tone eks Manie mal love sy musiek
My gunsteling sanger❤
Pragtig Manie het jou cd gekoop........dis eenvoudig awesome verby.
Kan nou nie meer vir jou nuutste CD wag nie
Very nice!!
Love your music ❤️
Jy die mooiste malike stem en so diep
1 van my gunsteling . Donker hart
Donkerhart ...Manie jy MAG MAAR mal oor jou songs
Mooi
Pragtige lied Manie baie dankie❤️
Jy sing ongelooflik mooi
❤
So so mooi, met soveel gevoel
Ek verlang na jou.....jy wat net weggestap het.....Kom terug....asb. dis al wat my hart sal genees......Here help my dat James weer sy weg na my toe vind..... "HELP"....
Fantasties .. ❤
Baie mooi song
Hi Manie. Jou musiek laat my verlang na Bles Bridges. Jy klink partykeer net soos bles. Pragtige strm!
PRAGTIG xx
wow jy het weer n treffer hier
Donker hart Manie Jackson
Hey I like some of
Oom inspireer my.
Dit is so mooi
altyd die beste
Pragtig mal daaroor
pragtig soos altyd jy is n wenner
fantasties
Pragtige liedtjie.
Pragtig
Hemel weet bly die beste
Treffer
Die woorde is hoe ek voel al vir die afgelope 2 maande. My trane rol......
Hello aletta. Ek hoop jy voel beter. God sien jou trane.
Die Beste song van jou bly sing asb God weet wat jy in sit vir al die mense .
Lief jou Manie. Sing so pragtig. Nou 12uur Sondag nag. Lekker slaap.
jou musiek is altyd groot treffers. moet nooit ophou sing nie asb
Nog 'n treffer