Izak ek het vanoggend se nuuspod so geniet en gelag ek moet dit nou weer luister, jy is befonk op jou beste. Dankie hou so aan ons soek meer.geseende aand.
Ja ek het weer getrou, en dis goed om nie alleen te wees nie, MAAR die bagasie nie net van mense om julle nie, maar ook julleself as individue, want jy het jou manier van doen wat diep fondasies het. My kinders kan my besig genoeg hou en ek geniet hulle nou baie, vandat hulke volwasse is, en daar is baie dinge waarvoor ek nou net nie tyd het nie. Moenie my verkeerd verstaan nie ek het 'n goeie man, MAAR die aanpassing is moeiliker as jy al gelewe het, 'mature' is. Geniet jou vryheid en daarv is so baie geleenthede om jou uit te leef.
Izak ek het vanoggend se nuuspod so geniet en gelag ek moet dit nou weer luister, jy is befonk op jou beste. Dankie hou so aan ons soek meer.geseende aand.
Geluk Izak en dankie vir jou raakvat van WOKE News24 vanoggend!!
Ja ek het weer getrou, en dis goed om nie alleen te wees nie, MAAR die bagasie nie net van mense om julle nie, maar ook julleself as individue, want jy het jou manier van doen wat diep fondasies het. My kinders kan my besig genoeg hou en ek geniet hulle nou baie, vandat hulke volwasse is, en daar is baie dinge waarvoor ek nou net nie tyd het nie. Moenie my verkeerd verstaan nie ek het 'n goeie man, MAAR die aanpassing is moeiliker as jy al gelewe het, 'mature' is. Geniet jou vryheid en daarv is so baie geleenthede om jou uit te leef.
Goeie Môre almal Geseënde dag vir almal.
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag Amen ❤
Adderjan Basson....Beste bynaam ooit!!!! Die berig oor pagers wat ontplof is met gejuig ontvang!!!!
Geniet die sonskyn.Hier in George is dit baie nat en koud, voel nog soos winter.
Ons het lekker gelag vanoggend😂
Ek verafsku wokeness - dit is besig om ons jongmense se denkwyse te oorweldig.
Stem saam oor nuus 24...in die land van die blindes.....
Go well, Howard. Write your wry columns for those who can understand "wry"
Aderjan Basson 😂😂😂😂😂😂😂
Izak, ek het jou en jou lagskuddery baie geniet vandag. Ha-ha.
More juĺle die beste Izak sterkte
More Izak
" 24 " ????? ! 🤓
DANKIE,IEMAND WAT TUSSEN DIE LYNE Kan lees !!
Welgedaan, Izak, ek het maar net saam jou gelag. Jy het baie raakgevat met News24 en die algehele medialandskap in SA - hulle is van te kots!
Exhaust was te warm.
Sletwerk24!!!!!!!!
😂😂😂😂😂
Uiteindelik kan ek ook sè,:hello allie nuuspotters. Dis nou half een die nag by my vanaf NZ 😂mooi dag vir almal
Izak...onyhou wat met Fanus Rautenbach gebeur het....het hierdie nuusprogran n ouferdoms beperking?😮😮😮
Sovêr ek weet sal jou bank jou in kennes stel as jy 'n groot bedrag gewen het.. Vind dit nogal vreemd!!..😮😮😮😅
Vrou verhouding met vliegtuig, wat is die manlike ekwivalent?
Man verhouding met boot: rubberduck😂
Wat se bollie praat is dit vandag?