Dankie. Dit is eintlik n baie lekker plek. Ek weet nie hoe dit sal wees om daar te woon nie. Dit is altyd anders om n plek net vir n paar dae te besoek as om permanent daar te woon.
Maak kontak met Lzette Payne. Sy het baie stories oor struis en die bekende Sakbek ( Pelikaan) wat daar gebly het. Sy is a bron van inligting wat jy nie wil mis nie
Dankie. Ek sal n nota maak en dit opvolg. Dalk kan ek n opvolg video maak wanneer ons weer daarheen gaan. Dalk nie binnekort nie. Hier is nou n paar ander mooi plekke in die pyplyn. 😀
👌
Ek love jou kanaal ❤️🕊❤️
Baie dankie. Dit is vir my n groot aanmoediging om ondersteuners soos jy te hê.
Baie dankie ek geniet die videos van jou oor Struisbaai. Ek vlang na Struisbaai.❤