Ef. 5:1-7 Navolgers van God lê die wêreldse liefde af. 26 Jul. 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ต.ค. 2024
  • Nadat Paulus in Ef. 1-4 geleer het wat God, Jesus Christus en die Heilige Gees alles gedoen, gegee en bekragtig het, is dit nou die mens wat nuut gemaak was se verantwoordelikheid om geestelik te groei na die beeld van Christus. Dit beteken om soos Christus te wees in ons alledaagse lewe. Dit beteken op om te hou om sonde goed te praat of stil te bly daaroor.

ความคิดเห็น •