Mountain Land Ministries
Mountain Land Ministries
  • 65
  • 4 683

วีดีโอ

Ef. 6:13-20, Die Wapenrusting van God in praktyk. Deel 2. 18 Okt. 2024
มุมมอง 5114 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Hoe om werklik staande te bly teen die aanslae van satan. 'n Bybelse boodskap vir ware geestelike oorlogvoering.
Ef. 6:10-20. Die Wapenrusting van God in die praktyk. Deel 1. 11 Okt. 2024
มุมมอง 77วันที่ผ่านมา
Hierdie kanaal het ten doel om die Afrikaner bewus te maak dat daar reeds gemeentes in Suid Afrika bestaan wat die Bybvelse waarheid verkondig op die manier waarop John MacArthur en die Grace to You gemeente in Amerika dit doen. Daar is reeds twee Afrikaanse gemeentes in Pretoria en omtrent 10 Engelse gemeentes in Pretoria Johannesburg omgewing.
Markus 2v18 22 Die Nuwe en die Oue Meng nie
มุมมอง 4814 วันที่ผ่านมา
Markus 2v18 22 Die Nuwe en die Oue Meng nie
Ef. 6:11-13. Nege maniere waarop die satan aanval. Deel 2. Okt. 2024
มุมมอง 13614 วันที่ผ่านมา
Die satan se aanslag is in die alledaagse praktiese lewe en het nog niks verander van Adam en Eva se dae nie.
Sonde soos God dit sien. Verskeie teksgedeeltes. Okt. 2024
มุมมอง 3621 วันที่ผ่านมา
'n Onderwerp studie oor sonde. As ons sonde sien soos God sonde sien, sal ons uitkyk op die lewe en ons verhouding met God verander. Dit sal veroorsaak dat ons God weer sal vrees en daarom gehoorsaam sal wees.
Ef. 6:10-20. Hoe om staande te bly teen die liste van die duiwel. Deel 1. Sept 2024
มุมมอง 4121 วันที่ผ่านมา
Die Christen se wapenrusting teen die liste van die duiwel. Die waarheid omtrent geestelike oorlogvoeringe.
Ef. 6:5-9. Nog 7 vereistes vir Harmonie in die Christen werksplek: Deel 2. Sept 24
มุมมอง 22หลายเดือนก่อน
Christen werkgewers se optrede in die werksplek.
Judas :17-25 Die Handelinge van die Afvalliges: Deel 4. Ons verdedigingstrategie. Sept 2024
มุมมอง 22หลายเดือนก่อน
Hoe moet Christene optree in hierdie tyd waarin die waarheid so verdraai word, selfs binne die sigbare kerk op aarde vandag? Judas gee vir ons 'n tien punt strategie.
Ef. 6:5-9; Vereistes vir harmonie in die werksplek: Deel 1. Sept 2024
มุมมอง 43หลายเดือนก่อน
Christene se verantwoordelikheid in die werksplek.
Judas :8-16. Die Handelinge van die afvalliges: Weet wie jou vyand is. 09 Sept 2024
มุมมอง 35หลายเดือนก่อน
Staan in die stryd vir die waarheid. Maar maak seker jy stry vir God se waarheid, nie jou opinie nie.
Ef. 6:1-4. Vier vereistes van God se standaard vir 'n Harmonieuse gesin. Deel 2. Sept 2024
มุมมอง 25หลายเดือนก่อน
Kinderopvoeding God se manier en nie volgens die wêreld nie. Ouers, jou kind se toekoms is in jou hande. Moet dit nie aan sielkundiges toevertou nie, vertrou hulle toe aan God eerder.
Judas: Die handelinge van die afvalliges: n oproep tot oorlog (Deel 2)
มุมมอง 79หลายเดือนก่อน
Judas: Die handelinge van die afvalliges: n oproep tot oorlog (Deel 2)
Ef. 6:1-4; Vier vereistes van God se standaard vir Harmonie in die huisgesin. Deel 1 Aug. 2024
มุมมอง 65หลายเดือนก่อน
Die tweede aflewering van God se standaard en opdragte vir Christen huwelike en gesinne. Gesonde kindersopvoeding begin by gesonde huwelike. God gee vir ons die goeie en regte manier vir kinderopvoeding en dit begin met 'n gesonde huwelik.
Judas :3-4; Die Handelinge van die Afvalliges: 'n Oproep tot oorlog. Aug 2024
มุมมอง 88หลายเดือนก่อน
'n Inleidende boodskap to die studie van die Sendbrief van Judas. Die dringende nood om in die stryd te tree aangesien daar so baie valse leraars die kerk ingesluip het. Boodskap 1 van 4.
Ef. 5:22-33. Drie vereistes vir Harmonie in die Huwelik. Aug 2024
มุมมอง 752 หลายเดือนก่อน
Ef. 5:22-33. Drie vereistes vir Harmonie in die Huwelik. Aug 2024
Jak. 4:17. Sending; Seth Meyers. Sondag 18 Aug 2024
มุมมอง 582 หลายเดือนก่อน
Jak. 4:17. Sending; Seth Meyers. Sondag 18 Aug 2024
Ef. 5:19-21; Die Een eienskap wat navolgers van God onder mekaar openbaar.
มุมมอง 842 หลายเดือนก่อน
Ef. 5:19-21; Die Een eienskap wat navolgers van God onder mekaar openbaar.
Mark. 2:13-17. Net siekes kom na Jesus: So, is jy siek?
มุมมอง 602 หลายเดือนก่อน
Mark. 2:13-17. Net siekes kom na Jesus: So, is jy siek?
Ef. 5:17-21: Drie fasette van Gees vervulling. 9 Aug 24
มุมมอง 792 หลายเดือนก่อน
Ef. 5:17-21: Drie fasette van Gees vervulling. 9 Aug 24
Mark 1:40 - 2:12. Jesus se missie: Ons verhouding met God. 4 Aug. 24
มุมมอง 342 หลายเดือนก่อน
Mark 1:40 - 2:12. Jesus se missie: Ons verhouding met God. 4 Aug. 24
Ef. 5:6-14. Drie redes waarom navolgers van God nie deelnemers van duisternis kan wees nie.
มุมมอง 1092 หลายเดือนก่อน
Ef. 5:6-14. Drie redes waarom navolgers van God nie deelnemers van duisternis kan wees nie.
Mark 1:21-30. 'n Dag saam met Jesus in Kapernaum. Deel 2, 28 Jul 24
มุมมอง 552 หลายเดือนก่อน
Mark 1:21-30. 'n Dag saam met Jesus in Kapernaum. Deel 2, 28 Jul 24
Ef. 5:1-7 Navolgers van God lê die wêreldse liefde af. 26 Jul. 2024
มุมมอง 192 หลายเดือนก่อน
Ef. 5:1-7 Navolgers van God lê die wêreldse liefde af. 26 Jul. 2024
Markus 1:21-39 'n Dag saam met Jesus in Kapernaum
มุมมอง 163 หลายเดือนก่อน
Markus 1:21-39 'n Dag saam met Jesus in Kapernaum
Ef 5:1-21 Opdragte aan die Nuwe mens: Deel 3. "Wees 'n navolger van God in liefde."
มุมมอง 733 หลายเดือนก่อน
Ef 5:1-21 Opdragte aan die Nuwe mens: Deel 3. "Wees 'n navolger van God in liefde."
Mark 1:14 - 20 Die begin van Jesus se bediening - Patroon vir ons bediening
มุมมอง 313 หลายเดือนก่อน
Mark 1:14 - 20 Die begin van Jesus se bediening - Patroon vir ons bediening
Ef. 4:25 - 32 Opdragte aan die nuwe mens Deel 2 Ons verantwoordelikheid t.o.v. Transformasie.
มุมมอง 553 หลายเดือนก่อน
Ef. 4:25 - 32 Opdragte aan die nuwe mens Deel 2 Ons verantwoordelikheid t.o.v. Transformasie.
Mark 1:9-13. Jesus is die Christus, die Seun van God; bewyse asseblief: 7 Julie 2024
มุมมอง 153 หลายเดือนก่อน
Mark 1:9-13. Jesus is die Christus, die Seun van God; bewyse asseblief: 7 Julie 2024
Ef 4:17 - 24 Opdragte aan die Nuwe mens. Deel 1. 05 Jul 2024
มุมมอง 1093 หลายเดือนก่อน
Ef 4:17 - 24 Opdragte aan die Nuwe mens. Deel 1. 05 Jul 2024